LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Rainbow Lodge is 'n pragtige plaas in die hartjie van Mpumalanga. Dit is op die Panoramaroete, halfpad tussen die Krugerwildtuin en Johannesburg, en net 250 km vanaf Pretoria en 250 km vanaf Johannesburg geleë. Dit is dus die ideale oornagplek. Rainbow Lodge sal gaste in die hartjie van die Highlands Meander betower, 'n pragtige deel van Mpumalanga wat veral vir helder strome, mere en asemrowende landskappe bekend is.

Verblyf word in 'n kothuis met slaapplek vir 11 en 'n rits selfsorghouthuisies met 'n Switserse styl gebied. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is, sowel as 'n stoep of 'n balkon met braaigeriewe.

Die eenhede is reg langs groot visvangdamme geleë en goed geposisioneer om privaatheid te verseker. Daar is 'n rits roetes rondom die damme en in die woud wat gaste kan gaan verken om die plaaslike wild en natuur van nader te bewonder. Die uitsig oor die damme en vallei is ook beslis iets om te aanskou.

Die lodge is baie gewild onder bergfietsryers. Daar is verskeie kort, skilderagtige roetes op die plaas, sowel as 'n grondpad-netwerk net buite die plaas wat langer en meer uitdagende roetes bied.

Rainbow Lodge is troeteldiervriendelik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chris H
Saam met lewensmaat
5.0
Die ideale wegkruipplekkie! Wat kan mens sê. Ongelooflik! 'n Versteekte juweel! Miskien moet die plekkie eerder bloot 'n geheim bly. Die omgewing, ver...
Sien meer
Okt 2026
Elna B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek. Lieflike plekkie, gawe mense, sal beslis weer gaan.
Okt 2026
Belinda V
5.0
PuiK! Dit was 'n heerlike verblyf. Skoon, netjies en baie vriendelike personeel. Baie, baie rustig, kos vir die siel. 5 ster gehalte verblyf en baie m...
Sien meer
Sep 2026
Chanél V
5.0
Rustig en lekker. Perfek geleë en rustig.
Sep 2026
Sandy B
5.0
Loved my stay, would go back every month if I could! My stay was really, really wonderful. The cabin booked was exactly what I imagined...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Uli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Rainbow Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang