LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raintree Guesthouse | LekkeSlaap
+46

Raintree Guesthouse

22 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Raintree Guesthouse is ideaal geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is op 'n kleinhoewe in Boksburg geleë en bied ontspanne, plattelandse verblyf tussen losloopdiere, wat tog nie te ver van die metropolitaanse stad is nie.

Verblyf word aangebied in 5 standaardkamers met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbedkamer, 'n gesinskamer met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, asook 'n selfsorgwoonstel met 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n platskerm-LCD-TV, kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoep met braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek, gratis WiFi en wasgoeddienste. Kinders sal dol wees oor die plaasdiere wat hier woon.

Gaste wat tuisgaan by Raintree kan 'n stewige Engelse/Ierse ontbyt geniet, wat bestaan uit jogurt, vrugte, ontbytgraan, melk, tee, koffie en 'n volledige warmontbyt met eiers, spek, tamatie ens. Middagetepakkies en aandete kan ook voorberei word mits dit vooraf gereël word.

Gaste wat in die selfsorgwoonstel bly het toegang tot 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en bly dus op 'n selfsorgbasis.

Die omliggende area is 'n woonbuurt, maar is na aan interessante plekke soos Kempton Park, Midrand en Sandton.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Raintree Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Raintree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr31ateo9cB2kviuv8BphcqFt5aDqEYIOxpzTLvcYuYuPxVzAob?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 70 Second Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.198236436887 28.24970126152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!