Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raisin Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raisin Rest is 'n lieflike plaasstyl-kothuis op Plaas Lushof wat sowat 5 km buite Vredendal geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die Weskus wil verken.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed vir 'n kind of volwassene. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV.

Verder het die kothuis 'n kuierarea met nog 'n etenstafel en 'n binnenshuise braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Raisin Rest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Raisin Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Maande gelys 9

Ligging

  • R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raisin Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Plaas Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e828fb525adaff7ef384f2d562a3a0337e980fd40b5fb7116c69517bd10d225432845cc72f96eb7820b82d1c3330b04b9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R363 Farm Lushof 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.701889257159 18.506019519469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem