Raka Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Nelspruit is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige landskappe, 'n rits doendinge en trekpleisters in die die naby omgewing en is die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel. Vrugtesap, joghurt en muesli word vir ontbyt verskaf.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Nabygeleë trekpleisters sluit Sudwala-grotte, Nelspruit Gholfklub, Laeveld Botaniese tuine, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Slaapplek

'n Bespreking by Raka Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Raka Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za