LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rallentando Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Rallentando Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 41A, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Rallentando Guesthouse is sentraal geleë in Westdene, Johannesburg. Die gastehuis is naby die Universiteit van Johannesburg (UJ), WITS, Netcare hospitale in Milpark en Garden City, winkelsentrums, restaurante, historiese besienswaardighede, kunsgalerye en verskeie besienswaardighede.

Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n en suite badkamer het. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort. 1 van die eenhede lei na 'n privaat binnehof.

Die kamers het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitarea word gedeel en het 'n sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Die huis het ook gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Rallentando Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 2de Laan 41A, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Rallentando Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 41A, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXqiHNddPkErDYJtzF1zQyDPH7CFhO0rfvo5tKQWG0Fij1LmTYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 41A 2nd Avenue Westdene 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.177402533073 27.984438996472
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!