Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cicada Kompleks 9, Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie woonstel is naby Ramsgate se hoofstrand en gewilde eetplekke soos die Waffle House en die Lobster Pot geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het slegs 'n stort en daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met kombuisstoeltjies en hierdie area lei verder na 'n leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die waskamer is met 'n yskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Die skuifdeure lei na 'n groot balkon met 'n pragtige see-uitsig, braai en 'n etenstafel met stoele. Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Cicada Kompleks 9, Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cicada Kompleks 9, Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac13e32114ca03acf521cea89ac8b447a5b67f0837b98e922c4377aa444cd7db2ff628d09ea574c93be4ffa5f7c3dfcfb81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 9 Cicada Complex Clarence Street 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.889229803085 30.346480607986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem