Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1087, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandkothuis met 'n see-uitsig en 'n ruim onderdakstoep met 'n etenstafel. Die kothuis is in Ramsgate en daar is 'n gesinstrand en plaaslike restaurante naby. Die kothuis is in 'n gesinsvriendelike woonbuurt en het 'n groot, gelyke tuin. Dit is een van twee kothuise op die perseel.

Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 ekstra kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, en die leefarea, kombuis, eetarea en sitarea is oopplan en dit lei na 'n stoep. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is 'n aparte, privaat eenheid naby die eerste eenheid. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n TV-skerm in die sitarea. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring asook die spesifieke kabels wat daarby pas.

Die tuin is tropies met groen grasperke en 'n soutwaterplonspoel. Gaste het toegang tot 'n braaiplek met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek op die ommuurde perseel. Let asb. dat geen stoornisse, harde musiek of partytjies toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Shooters Hill-straat 1087, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Blue Ocean Sands Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shooters Hill-straat 1087, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa75beaa67b49dc99d0501e31b929e94ef262722fd2a1a626d75763db5577aceb2215d1c9da4e3ce07549efd2a9bbc41b4952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1087 Shooters Hill Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8935838 30.3449132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem