LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ramsgate Guest House | LekkeSlaap
+58

Ramsgate Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Ramsgate Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Charl B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en was baie goed behandel.

Sal met graagte weer daar bespreek. Die diens was goed en Adrie het uit haar pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik vir ons te maak.

Niel P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Niel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie.

Ek kan nie dink dat iemand so baie betaal vir so swak kwaliteit nie. Glad nie waarde vir my geld nie.

Shaun F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is mooi maar kort aandag. Gordyn rail is gebreuk, teels in badkamer val uit muur.

Lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Baie nice view. Maar soos gesê daar moet bietjie aandag gegee word aan die afronding, ens. Die teels druk weg van muur in badkamer net kwessie van tyd dan gaan als affoeter. Die kamer se gordynreling is in helfte gebreek. Kan sie dit is al lankal so. Ook adverteer hull gratis WiFi maar met navrae is ons net gesê daar is nie. Sal weer daar wil bly maar hopelik sorteer hulle die foutjies uit.

Carmen V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V
Saam met vriende

Loved it and will most definitely recommend.

Too much light though and shines into your room and spoils the view. I did ask the lady to assist with switching off some floodlights and she was extremely accommodating and helpful! Thank you!

Ramsgate Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive review, we hope to accommodate you in future again.

Ramsgate Guest House
Sibongile Z - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sibongile Z
Gesin met tieners

Thanks to Slie and Pamella for friendly welcome.They treated us very well. Enjoy sea view. Had great fun with my family. Peaceful place. Few minutes walk to the beach.

Would recommend to other people. If you want to have fun go to Ramsgate guest house! Minor wrinkles: sliding doors of Hibiscus King Suite and Zanzibar Queen Suite were hard to open. Needs some lubricant. TV was not working at Zanzibar. Leakage fridge in Maldives Family Suite/Self-catering. Delicious breakfast.

Nicky C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky C
Enkelreisiger

Excellent location with sea view, delicious full breakfast.

Cold shower first day due to sharing geyser with next door room.

Elize D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie soos geadverteer nie.

Wou 'n sekere kamer gehad het, was glo nie beskikbaar nie weens ander mense in kamer, maar dit maak nie sin nie, want daar was niemand in die hele plek nie! Was nie 'n goeie ondervinding nie. Het ander blyplek gesoek. Moet sê, het darem my geld terug gekry. Dankie. Het gevra voor ons geboek het, het gesê DStv-kanale! Dit is 'n leuen - net sekere kanale.

Chanel H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel H
Saam met vriende

Great location.

Great location and wonderful breakfast. We also went with our 2 yorkies and they were safe to roam around. Close enough to walk all main beaches but also not crowded on the small private ones.

Ramsgate Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. We really appreciate it, and it was only our pleasure. Hope to see soon!

Anni Egerer

Ramsgate Guest House
Maxine T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay at Ramsgate Guesthouse.

The Hibiscus room had a beautiful view. The staff were brilliant and attentive. Will definitely be returning. Thank you Ramsgate Guesthouse!

Ramsgate Guest House se terugvoer

Dear Maxine,

Thank you for the positive feedback. Hope to see you soon again.

Regards,
Anni

Ramsgate Guest House
Fanie H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie H
Enkelreisiger

Bevredigend.

Ramsgate gastehuis het mooi uitsig oor die see, goeie diens en naby van die mooiste strande. Sal weer hier kom aanklop.

Ramsgate Guest House se terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir jou goeie woorde en ons hoop ons sien jou sommer gou weer hier by die Ramsgate Gaste huis.

Anni Egerer

Ramsgate Guest House
Nkululeko F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stay.

The place is just excellent, safe, convenient to the shops, clean, friendly staff. I would most definitely recommend the place to friends and I myself would use it again.

Ramsgate Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. We really appreciate it, and it was only our pleasure. Hope to see soon!

Ramsgate Guest House
Linda B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties.

Diana gaan voorwaar uit haar pad om jou so gerieflik moontlik te maak. Baie Dankie aan Diana vir die spesiale dienste wat sy aan ons familie gelewer het. Sy is voorwaar 'n ster en staatmaker. Ons sou nie beter verblyf kon kry nie.

Thobile M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Enjoyed my stay. Friendly staff, clean and quiet place, with nice sea views.

Adri D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Pragtig skoon en pragtige uitsig. Lieflike personeel en heerlike ontbyt. Ek sal beslis weer daarheen gaan al is dit dan met gewone vakansie. Ek sal dit by al my vriende aanbeveel.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Linton-weg 1285, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlY2M1NDBkLTk5NWEtNGMwZi04ZTNiLTJhZWMyZTQzYWFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1285 Linton Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.8979445 30.3438084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!