Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Loft

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Loft is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met skilderagtige see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Noord, net 100 m van die strand af.

Die woonstel is onlangs opgeknap en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, 1 groot badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en plafonwaaiers. Die moderne badkamer het 'n bad, aparte stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, en in die sitarea is daar 2 rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en volledige DStv (PVR-dekodeerder). Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier. Die sitarea se deure lei na 'n balkon met braaigeriewe, buitemeubels en 'n 180°-uitsig oor die see. Daar is veilige kelderparkeerplek wat groot genoeg is vir 'n bakkie en 'n sleepwa, of 2 voertuie.

Die eenheid word nie tydens die verblyf skoongemaak nie, maar 'n skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid is troeteldiervriendelik indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Loft sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Whale Loft
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Marine-rylaan, Ramsgate Mews 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1YTE0Nzk2LTYwYWMtNDdlOS1hNTgyLWUxNWRlM2QyYjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Marine Drive Ramsgate Mews 3 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874340808659 30.36207228899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem