Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Mews 4

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 395

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Ramsgate Mews 4
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ina G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Gesin met klein kinders

Dit is 'n verskriklike oulike plekkie, en was perfek vir 'n gesin van 4.

Dit was 'n lekker bly. Ek verstaan dat daai deel met kokkerotte sukkel, dit was al wat ons gepla het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Mews 4 se terugvoer

Hi Ina,
Thank you for your valuable feedback.
As explained to you by the pest control company that we got out to spray, he found no infestation in the unit and confirmed that they had flown in, so it has no relevance to cleanliness.
Thanks for staying with us, hope to see you again.
Regards,
Mandy.

Ramsgate Mews 4
Charlene L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had the most amazing break, awesome unit, well stocked with everything you needed, amazing weather and an absolutely amazing calm sea. The views from the unit were spectacular. Will definitely be returning there. My only complaint - too many stairs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D
Saam met vriende

Baie lekker met alles wat nodig is.

Sal aanbeveel dat linne en handdoeke vervang word aangesien daar vlekke op is, dit is wel gewas maar nie meer op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rash P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rash P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible accommodation venue, breathtaking views.

The accommodation was spacious, clean and very comfortable. It catered for all our needs. The location was incredible, just a quick walk down to the most breathtaking stretch of the Hibiscus coastline. The venue also allowed my 2 fur babies to holiday with our family which was an added bonus. It truly was a dream vacation in every way. Thank you to the team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig. Ruim. Goed toegerus.

Mooi uitsig. Naby strand. Eenheid volledig toegerus. Veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kiola T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kiola T

Lovely flat, within walking distance to a gorgeous beach.

Not as dog friendly as advertised. The courtyard is completely fenced off but the neighbours have big dogs that live there permanently and the dogs can see each other through the fence, leading to a lot of barking and difficulty in letting the dogs out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie woonstel is so mooi en goed toegerus. Veilig, tuintjie vir die hondjie, netjies, dit was puik om daar te kon tuisgaan. Baie baie dankie!

Dit was net die weer wat nie mooi saamgespeel het nie, verder was alles werklik uitstekend. Gradwell was baie behulpsaam en flink wanneer iets gebeur het soos die wasmasjien wat deurgeroes was en vinnig is daar 'n nuwe een gekoop of die sleutel wat in die geroeste slot van die voordeurysterhek afgebreek het ─ vinnig was daar iemand om dit te kom regmaak. Ons bedank julle van harte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and location.

Beautiful view. Safe and close to beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kulvir T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kulvir T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastically memorable.

The apartment was extremely warm and welcoming and short of nothing to make one's stay comfortable and relaxing. Views from the viewing deck were awesome, although it did seem slightly shaky, so I would suggest some maintenance or create a central viewing deck which all apartments can access. Ramsgate Mews is in an amazing location. It is walking distance to Margate Hotel and to Ramsgate South, almost perfectly central. I brought my dog along and she seemed really at home as well. The soaps provided in the bathrooms were very luxurious, some left a soft nourished texture to the skin and smelled great. The apartment also welcomed rather than stigmatised smokers with the many ashtrays, something you don't often find (not that smoking is a good thing, but it gives a sense that one can just be themselves on holiday, within reason). I love fishing, and would highly recommend this area to other keen fishermen as well. The diversity of the people and cultures in Margate and Ramsgate has changed over the past few decades, but everyone is really friendly and welcoming, it was sad to head back to this concrete jungle we call Johannesburg. Inside the parking lot, was very spacious and secure enough, but was just a little dirty and the driveway requires a little maneuvrering to get in and out if you have a big vehicle. There will always be things we can find to pick on, but I really loved every moment spent in the apartment and the surrounding area. Thank you for ensuring I had a fantastic holiday. I will be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Dit is so oulike eenheid en dit was besonder gerieflik met 'n wonderlike uitsig oor die see en kon die 2 hondjies binne in die erf hou.

Daar is geen klagtes nie, alles was in plek, net die hoofslaapkamer se stort het nie gewerk nie. Dis ook naby die see, alhoewel nie die swemstrand, maar gerieflik om the gaan stap veral met die twee hondjies. Goeie eetplekke in die omgewing naby die Spar en kon elke dag na Ramsgate toe ry om te gaan swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Mews 4 se terugvoer

Hi Alida,

Dankie vir jou terugvoer en ek is bly julle het julle vakansie geniet!
Die stort in die bad in die hoofslaapkamer was vroeg in Desember verwyder.
Die rede daarvoor is omdat, as n mens in die bad staan en stort, het dit gelek by die onderste woonstel se plafon, maar daar is n ander stort in the tweede badkamer wat gaste kan gebruik.

Groete,
Mandy.

Ramsgate Mews 4
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 4, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64bd4d2f5763a0e3564e7beb93931aab166415f9bc1398017b7981d5e9b260165e5e1bb7fe69a89cb8c3580264ee78bf305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Marine Drive Ramsgate Mews 4 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874126 30.362009
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem