Ramsgate Mews 6
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 203, Ramsgate, Lawrence Rocks, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ramsgate Mews 6 is 'n moderne, ateljee-styl vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Noord geleë is. Hierdie verblyf is gerieflik vir vakansiegangers of sakereisigers.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, behalwe bad- en strandhanddoeke.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n knus rusbank en 'n TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voetslaan, fietsry, voëlkyk en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by Ramsgate Mews 6 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 395
Jaar gelys 5
Ligging
- Marine-rylaan 203, Ramsgate, Lawrence Rocks, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 203, Ramsgate, Lawrence Rocks, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom