Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Ocean View

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linton-weg 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ramsgate Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel op die boonste verdieping met 'n see-uitsig en is op die eienaar se woonerf geleë. Dit is net 700 m vanaf Ramsgate Ski Boat Club en die strand.

Daar is honde op die eiendom, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.

Die woonstel word bereik via trappe en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, bedtafeltjies, lampe, ingeboude kaste met hangers en 'n draagbare handdoekreling. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, konveksie-oond, broodrooster, ketel, kookgereedskap, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met Netflix in die leefarea en 2 slaapbanke waarop 2 addisionele gaste kan slaap. Gratis WiFi is beskikbaar. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien en gaste word met aankoms verwelkom met koffie, tee, suiker en melk.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai, stoep en wasgoedgeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek. Gaste het 'n see-uitsig as hulle op die swaaistoel sit en daar is 'n lieflike tuin met 'n ryk voëllewe wat gaste kan bewonder. Verder kan hulle op die rottangstoel by die houttafel op die stoep ontspan. Tuisgekookte maaltye is beskikbaar op versoek.

Die woonstel bied toegang tot Ramsgate se hoofstrand, die Waffle House, kroeë, gholfbane en de Southbroom-strand.

Die gashere, Gavin en Toni, woon op die perseel en deel die huis met hul "Pop and Granny"- Terry en Claudette. Hulle sal help indien gaste enige vrae het . Die ontvangskamer is gemeenskaplik, maar elke eenheid is privaat en veilig.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Ramsgate Ocean View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • Linton-weg 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linton-weg 1289, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7825ab9152fab6d5983b4aa42b1b46db3c286a205fa49aac6b5b29cefdb18ec700ba021493e9e3b4b442dd4a056e92d12fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1289 Linton Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.898224612256 30.342676843597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem