Ramsgate Beach Akkommodasie by Ramsgate Palms 23 | LekkeSlaap
+7

Ramsgate Palms 23

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate Palms 23, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ramsgate Palms 23 is ’n tweeslaapkamer-woonstel met slaapplek vir 5 gaste op die onderste verdieping van ’n sekuriteitskompleks. Dit is sowat 60 m se stap vanaf 'n Blouvlagstrand en net 'n entjie se stap vanaf Waffle House en Blue Lagoon Restaurant.

Die woonstel het lugversorging en kyk oor die gemeenskaplike swembad uit. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die kamers het dubbelbeddens en ’n slaapbank is beskikbaar in die sitarea.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n mikrogolfoond, oond, 2 yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het ’n TV en DStv is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste. Die leefarea lei na ’n onderdakstoep met ’n gasbraai en kyk oor die gemeenskaplike swembad uit. Veilige onderdakparkeerplek is langs die woonstel beskikbaar.

Wasgoedgeriewe is ook in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 23 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ramsgate Palms 23
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Birdstone-weg 510, Ramsgate Palms 23, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 5)
Vanaf R880
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate Palms 23, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAufdetve54EndJ0ZmxxBwngnbO3Q9QVw3gzFc55o3zBYiFlsE4s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate Palms 23 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.887600016855 30.35017421064
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za