Ramsgate Palms 47
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R915R824 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ramsgate Palms 47 is ’n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Ramsgate Palm-kompleks in Margate.
Die woonstel bied slaapplek aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort-oor-bad, ’n toilet en ’n wasbak.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, wasmasjien en ’n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het ’n platskerm-TV en skuifdeure wat na ’n balkon lei met ’n buite-etenstafel en ’n ketelbraaidrom.
Die Ramsgate Palms-kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en ’n selfhelpwassery. Aangewese onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ramsgate Palms 47 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 642
Jaar gelys 9
Ligging
- Bidstone-weg, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms 47 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom