+12
Selfsorg in Ramsgate Beach

Ramsgate Palms 64

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Ramsgate Palms 64 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Ramsgate Palm-kompleks in Margate. Die kompleks is naby Ramsgate se Blouvlag-strand.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, skottelgoedwasser en ’n ontbyttoonbank met 6 stoeltjies in. Die leefarea het sitplek en ’n dakwaaier. Die leefarea het ook skuifdeure wat lei na ’n balkon met buitemeubels en ’n ketelbraai.

Die Ramsgate Palms-kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook ’n gemeenskaplike selfhelp-wassery op die perseel. Bepaalde onderdakparkeerplek word ook voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 748

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 64 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26e6222af176bbaba24192f7f06b17899153a544d64f7334d1d81d8a9c635bd659a69e70784e92dbb8f1b1ab6071feda8be5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.887218163621 30.350006167845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang