LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ramsgate Palms 74 | LekkeSlaap
+12

Ramsgate Palms 74

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Palms 74 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate, is naby die hoofstrand en bied 'n uitsig oor die plaaslike strand en strandmeer.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het gemaklike banke, 2 rottangstoele en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ketelbraai en stoepmeubels.

Daar is 'n afdak vir 'n voertuig by die eenheid en daar is wasgeriewe en 'n swembad in die kompleks.

Ramsgate se hoofstrand is net 200 m weg en daar is 'n restaurant nabygeleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 74 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ramsgate Palms 74
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bidstoneweg, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg, Ramsgate Palms 74, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPoz8g2rUxOyTyEEmh6kt4mTVfuKvCpRfteCnE27AznJHK2JkWw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 74 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.887501 30.350489
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!