Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 77

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 395

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Ramsgate Palms 77
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Cindy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Had some issues with the agent managing the property.

Good overall experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker, goed geleë en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Gesin met tieners

Quiet and relaxing.

Weather could have been warmer, but no ones fault.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet J
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig en ligging!

Ons agente, Mandy, was uitstekend en baie deeglik, en het regtig baie moeite vir ons gesin gedoen, deur met die eienaars kontak te maak en ekstra reëlings vir ons gesin te tref! Alhoewel effens klein vir ons gesin van 7, het die stoep area baie gehelp vir die kuiergedeelte. Die heel beste van die hele eenheid, was die ongelooflike uitsig, ons kon letterlik die dolfyne sien speel in die branders! Baie belangrik, neem 'n verkyker saam! Die hoofslaapkamer is heerlik ruim met meer as genoeg kaste, en die bed verseker 'n goeie nagrus. Iets om aan te beveel vir die eienaars, is 'n droograk om handdoeke, ens op te hang. Na 'n dag by die see, was die louwarm swembad 'n heerlike lafenis, veral vir ons bejaarde ouma, wat saamgereis het. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, ons sal vir seker Ramsgate Palms 77 aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99b8e6a6977d5cc8f6770ed358880099f9cf2864278d0d20688cb0859c3203759e051cd6f086d6568af1f9f7c612120dd13c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Bidstone Road Ramsgate Palms 77 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887569 30.350308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem