Ramsgate Palms Unit C
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R805 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ramsgate Palms kompleks is teen die koppie by Ramsgate se hoofstrand geleë en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Ramsgate Palms Unit C is op die eerste vloer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide kamers het dubbelbeddens en plafonwaaiers. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ketel. Gaste kan maaltye by die ontbytkroeg nuttig of ontspan in die sitkamer met sy plafonwaaier en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Gaste kan gerus ook hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.
Gaste kan gebruik maak van ons swembad in 'n beskutte deel van ons welige, tropiese tuin. Die tuin omring die kompleks en daar is 24 uur-sekuriteit. Let asb. daarop dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.
Ramsgate Palms Unit C is stapafstand vanaf die strand. Lewensredders is reg deur die jaar aan diens. Verskeie restaurante, 'n kunvlytsmarkie, en die befaamde Waffle House is almal stapafstand vanaf dié kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Ramsgate Palms Unit C sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 241
Jaar gelys 7
Ligging
- Bidstone-weg 510, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms Unit C het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom