6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Ramsgate Palms-kompleks omhels die heuwel wat uitkyk oor die skilderagtige Ramsgate-hoofstrand, die perfekte plek om 'n gesinsvakansie deur te bring, met lewensredders aan diens die hele jaar.
Ramsgate Palms 80 is op die eerste verdieping geleë en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens en het plafonwaaiers. Die 1 badkamer het 'n bad en die ander 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas met 'n vrieskas, 'n stoof, en 'n oond asook 'n ketel. Die sitkamer het 'n TV met 'n oopsig-dekodeerder. Gaste kan hul eie DSTV-dekodeerder, slimkaart, afstandbeheerder en kabels saambring. 'n Weber-braai is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Neem asseblief kennis dat daar slegs 1 toegewese parkeerplek per eenheid is.
Gaste kan gebruik maak van die swembad, wat in 'n beskutte deel van die welige tropiese tuin geleë is. Die tuin omring ook die kompleks, en die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit.
Ramsgate Palms 80 is stapafstand van die strand af. Lewensredders is die hele jaar aan diens. Verskeie restaurante, 'n handwerkmark en die bekende Waffle House is alles binne stapafstand van die kompleks geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 192
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms 80 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
510 Bidstone Road, Ramsgate Palms Complex, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang