+21
Selfsorg in Ramsgate Beach

Ramsgate Palms 53

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 14 Jan 2026.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 510 Bidstone Road, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Ramsgate Palms-kompleks, wat teen die heuwel van die Ramsgate-hoofstrand geleë is, is die ideale plek om 'n gesinsvakansie deur te bring.

Ramsgate Palms 53 is op die grondvloer geleë en bied slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in al die leefareas. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas met vrieskas, 'n stoof en oond, asook 'n ketel. Die sitkamer het gemaklike sitplek, gratis WiFi, 'n slim-TV met stroompakkette soos Netflix (eie aanmeldings word egter vereis). 'n Gasbraai is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan gebruik maak van die swembad, wat in 'n beskutte gedeelte van die welige tropiese tuin geleë is. Die tuin omring ook die kompleks, en die kompleks het ook 24-uur-sekuriteit. Let asseblief daarop dat daar slegs 1 toegekende parkeerplek per eenheid is.

Ramsgate Palms 53 is binne loopafstand van die strand. Lewensredders is die hele jaar deur aan diens. Verskeie restaurante, 'n kunsvlytmark en die bekende Waffle House is almal binne loopafstand van die kompleks geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 209

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 510 Bidstone Road, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 53 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 10% AF!

Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 161
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 161
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 161
per nag (plek vir 6)
Bespreek

510 Bidstone Road, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b5a15c207aae3d200f583390c6e71875cccf691fd35ec3b9a99eac60b532166365afcf8412d349f3b03c807d04c8c4ab5b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 161 per nag (plek vir 6) 8 5 1 4 510 Bidstone Road Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887841 30.3504325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang