Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Rendezvous 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bream-singel, Ramsgate Rendezvous 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ramsgate Rendezvous 3 is 'n moderne woonstel met see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Die eenheid is naby die strandhek.

Die woonstel is geskik vir tot 5 gaste en 1 kind, en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het see-uitsigte, 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n staanwaaier. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed, lessenaar en 'n plafonwaaier. Hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die groot stoep met see-uitsigte is langs die sitarea. Die stoep het stoepmeubels vir 6 gaste, 'n sambreel en 'n ketelbraai.

Daar is 'n swembad in die kompleks en onderdakparkeerplek. Daar is besoekersparkeerplek voor die kompleks. Die kompleks het 'n waskamer waar gaste wasgoed kan doen.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand via 'n strandhek en Ramsgate se hoofstrand is 200 m weg. Dit is naby winkels en restaurante in die omgewing.

Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Rendezvous 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ramsgate Rendezvous 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Bream-singel, Ramsgate Rendezvous 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Rendezvous 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bream-singel, Ramsgate Rendezvous 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cbaabbc78b503298c3cd6f1dcb5cb0d45b3c63130fd89220a4ba226bb55d3114ea487bc211df33d2b0b2b2644c6738b907e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Bream Crescent Ramsgate Rendezvous 3 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.886073 30.352824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem