Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Range View

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg 765, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Range View is 'n kontemporêre selfsorghuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die opwasarea. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea het ook 'n kaggel, binnenshuise braai en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele sowel as 'n uitsig oor die gholfbaan en op die berge. Gaste het toegang tot parkeerplek in 'n motorhuis en kan die landgoed se voetslaanroetes verken, bergfietsry, visvang en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Range View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kruisfonteinweg 765, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg 765, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540305ff6ab6f952dbb0f9f1552b496c954d418aad8464ecc0dc0dd192f84564b1636c754e3e06147cd04207d12771fcd6f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 765 Kruisfontein Road Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.447806931831 30.205715127932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem