Opsomming van Resensie
Liza S - Nov 2020
Gemiddeld
Gerieflike oornag verblyf.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Baie dankie, Liza, dit was n plesier om julle hier te he. Hoop one sien julle binnekort weer.
Henriette L - Okt 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Henriette, vir die ondersteuning. Dit was baie lekker en aangenaam om julle te ontmoet. Dit was 'n groot plesier. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Annika V - Feb 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en gasvry.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir julle vriendlikheid. Glo ons sien julle weer gou.
Damian W - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker plek. Ek sal weer daar bly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice place. I will stay there again.
The accommodation is neat and clean. The security is good. The room I stayed in was nicely appointed, the host was helpful but not intrusive. I will happily stay again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Thanks Damien. It was a pleasure to accommodate you.
See you soon.
Anton L - Jan 2020
Gemiddeld
Ideale verblyf om te oornag.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning, Anton. Jy is 'n baie vriendelike gas.
Keith R - Jun 2019
Gemiddeld
Good.
Monique S - Jan 2019
Gemiddeld
Gasvryheid van die eienaars was ongelooflik.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Hi Monique,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was lekker om sulke vriendelike mense te ontmoet. Glo ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Alta en Johan
Courtney Kayla B - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Beste Sandra,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Ranonkel Overnight Guesthouse
Christine K - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning. Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly ons sien julle weer Desember.
Albertus P - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was 'n rustige plek vir oornag.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Hi Boet,
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Groete,
Alta
Hannerie V - Aug 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam, sien sterre.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Beste Hannerie,
Dankie vir jul ondersteuning en die terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet en te akkommodeer.
Groete,
Alta
Jean-marié C - Apr 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Belinda - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlike, rustige verblyf met baie privaatheid.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Belinda. Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Pragtige mense.
Elies O - Jun 2017
Gemiddeld
Veilig en privaat!
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Goeie dag Elies,
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, baie dankie vir die ondersteuning. Ons sien julle graag weer in die toekoms.
Groete,
Alta
Sandra J - Feb 2017
Gemiddeld
Dit was OK gewees, hou nie baie van die area nie.
Sybrand V - Jan 2017
Gemiddeld
Besonders gasvry.
Chamaine J - Des 2016
Gemiddeld
Baie gerieflik en aangenaam!
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Baie dankie charmain. aangenaam om julle te ontmoet. alle voorspoed vir julle.
Groete,
Alta
Joachim W - Okt 2016
Gemiddeld
Vriendelik, behulpsaam, skoon en netjies. Baie aangenaam.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Goeie dag Joachim.
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer.
Ons glo ons sien julle binnekort weer.
Groete
Alta
Elize A - Sep 2016
Gemiddeld
Gerieflik
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Hi Elize,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek hoop ons sien julle gou weer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Julle is 'n baie vriendelike paartjie,
Alta
Erick Z - Aug 2016
Gemiddeld
Baie lekker, Alta baie vriendelik en behulpsaam.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Hi Erick,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Dit is altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang.
Geseënde dag vir julle,
Alta
Frans M - Apr 2016
Gemiddeld
Die gastehuis is geleë in 'n onveilige area.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Frans baie dankie vir die terugvoer oor my gastehuis.
Ek is jammer jy voel so oor jou verblyf.
My gastehuis het elektriese heining om met ligte wat heel nag aan bly 24 uur sekeriteits kameras.
Die omgewing is rustig. Dit is n veilige buurt. My gastehuis is gelee in 'n singel,met baie min verkeer.
My eenhede word daagliks skoon gemaak. Indien daar n spinnekop probleem was sou ek dit
waardeur het as jy na my toe gekom het en dit aangemeld het. Ek sou ondersoek kom instel het.
As dit nodig was, was ek bereid om jou geld terug te gee.
Ongelukkig het julle geen probleem aangemeld nie en is die volgende dag met n glimlag weg.
Baie dankie.
Alta
Zelda G - Feb 2016
Gemiddeld
Die kothuis is baie baie mooi.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Zelda, dit was 'n plesier om julle te kan akkommodeer, en 'n voorreg om julle te ontmoet.
Groete,
Alta
Denise D - Jan 2016
Gemiddeld
Baie vriendelike/besorgde gasvrou Alta.
Lees meerRanonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Goeie Dag.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te akkommodeer.
Voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete,
Alta
Ina M - Des 2015
Gemiddeld
Baie lekker.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Hi Ina,
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons glo ons sal julle weer sien.
Alta.
Abigail S - Des 2015
Gemiddeld
Good and friendly owners.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Thank you very much. Hope to see you again. It was a pleasure to accommodate you.
Regards,
Alta
Elise O - Sep 2015
Gemiddeld
Peter W - Aug 2015
Gemiddeld
Good.
Johan K - Des 2014
Gemiddeld
Stort werk nie reg of jy verbrand of jy verkluim.
Ranonkel Overnight Guesthouse's terugvoer
Jammer daaroor. Ons het die probleem opgelos en die stort werk nou 100 %.
Anton P - Des 2014
Gemiddeld
Aangenaam!
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ranonkelstraat 8, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom