+14
B&B in Bethulie

Raphas Eco Homestead

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Adcock Street, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Raphas Eco Homestead bied bekoorlike plaasstyl-B&B-verblyf in Bethulie. Dit bied gaste ruim, gerieflike verblyf. Hierdie opstal is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers oornagverblyf soek.

Verblyf word in 2 kamers met slaapplek vir 3 óf 2 gaste gebied. Die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed óf 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde eetarea. Die verblyf is naby die Bethuliedam en die Pellisier-museum. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rika C
Gesin met klein kinders
5.0
Ek het die stap deur die (tuine) die meeste geniet. Dit is beslis die moeite werd om daar te stop.
Jan 2026
Natasha R
5.0
Excellent trip. Well rested. The hosts were amazing. They checked in with me on the way to them to make sure I was safe and even sent m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
John D
Gesin met tieners
5.0
A memorable stay. It was a well-needed rest after a long day's travel. Our hosts were very friendly and very helpful with information o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Het dadelik tuis gevoel. Gelooflik waarde vir geld. Lekker gebly. Rustige atmosfeer. Van die oomblik wat Deborah die hek vir ons oopgemaak het en Leon...
Sien meer
Jan 2025
Janco P
Gesin met klein kinders
4.8
Gemaklik, rustig en volledig. Ons het baie lekker oornag. Alles wat ons nodig gehad het. Gashere het ons by die hek ontmoet en dadelik laat tuisvoel. ...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Adcock Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Raphas Eco Homestead het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Adcock Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf5663ac341fec6b744da353bbbd01600885a8a5bb97c6d1e1b0a87b5710d374a7896fdd8695282b7fbc3ceac1044f21f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 13 Adcock Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.4927044 25.9790877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang