Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raphia On Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raphia-singel 80, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Raphia On Sea is 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se huis in Mtunzini en is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan etes by die toonbank met stoele geniet. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, pizza-oond en 'n skaduryke tuin. Die verblyf het 'n elektriese heining en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is ook slegs 'n entjie se ry vanaf die strand en die rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by Raphia On Sea sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Raphia On Sea
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Raphia-singel 80, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Raphia On Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raphia-singel 80, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf049bd82209be04ab5f7e06787abd74122d60f1e91914f2910d1e180518334383b04bddf5f7d643dc0857447a9af41ed87a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 80 Raphia Crescent Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.9614471 31.7509357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem