LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rapid Dawn River Lodge | LekkeSlaap
+44

Rapid Dawn River Lodge

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat 12, Wonderfontein, Sasolburg, 1971, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rapid Dawn River Lodge lê aan die oewer van die Vaalrivier, net buite Sasolburg. Dit is net 50 km vanaf Parys en Vanderbijlpark is net oorkant die rivier. Met die rivier op jou drumpel, is dié lodge die perfekte plek om die asemrowende uitsigte te geniet.

Verblyf word gebied in verskeie kamers aan die rivierkant met en suite-badkamers of aparte gemeenskaplike badkamergeriewe. Elke kamer is goed ingerig met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Braaigeriewe is op die rivieroewer beskikbaar en daar is ook lanseerplek vir bote. Gaste kan gerus in die swembad of die rivier gaan swem. Veilige parkeerplek vir motors, bote, busse en trokke word voorsien.

Daar is ongelukkig nie 'n kroeg en restaurant op die perseel nie, maar daar is wel naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Rapid Dawn River Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Minnaarstraat 12, Wonderfontein, Sasolburg, 1971, Vrystaat
  • Gaste dink Rapid Dawn River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat 12, Wonderfontein, Sasolburg, 1971, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyY2FhMjFhLTFmMGQtNDc4Ny1hYzZkLWFhMjFhNGE4MTU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Minnaar Street, Wonderfontein 1971 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.752039 27.811452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!