LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raptor Rise | LekkeSlaap
+94

Raptor Rise

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Raptor Rise is 'n olyf- en beesplaas met verskeie verblyfopsies. Dis in Tulbagh se Vallei van Oorvloed geleë en slegs 90 km vanaf Kaapstad.

Daar is 10 eenhede met slaapplek vir 28. Die plaashuis het 'n tweeslaapkamerwoonstel, 4 en suite-dubbelkamers, 'n ontvangskantoor, konferensielokaal, gimnasium en wassery. Die hoofhuis het 4 selfsorgsuites in die suidelike vleuel. Elke eenheid het 'n ingang vanaf 'n privaat patio met unieke uitsigte oor die vallei. Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie en braaigeriewe.

Elke eenheid het 'n Weber en houtskool moet gebruik word. Wees asb. baie versigtig met die braai, omdat brande maklik in die somer versprei.

Raptor Rise is vernoem na die roofvoëls wat in die berge en vallei rondsweef en prooi soek. As jy op jou stoep ontspan, kan jy dalk die jakkalsvoël gewaar of die visarend hoor roep. Jy kan ook op enige deel van die 37 hektaar-plaas rondloop of fietsry. Plaasprodukte is ook te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Raptor Rise
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raptor Rise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMmNmNGVlLWI3ZTEtNGJmOS1hZDc2LWViMjlmZTNlOTRlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 70 5 1 5 Tweejongezellen Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.250047288973 19.098722934723
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!