Ras Vill

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ras Vill is 'n selfsorgwoonstel in Glencairn, een van Kaapstad se voorstede. Dit is teen Valsbaai se kus, sowat 4 km noord van Simonstad.

Die eenheid het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-kombuis het 'n eetkamertafel met 6 stoele, en dit lei na 'n sitarea met gerieflike sitplek en 'n TV.

Slaapplek

'n Bespreking by Ras Vill sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ras Vill gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za