Ratanang B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ratanang B&B is in Mafikeng geleë en dit bied gerieflike kamers in 'n rustige omgewing.

Gaste kan verblyf bespreek in dubbelkamers, 2-enkelbedkamers of selfsorg-gesinseenhede wat almal oor lugversorging beskik. Elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed of 2 enkelbeddens en daar is ook 'n en suite-badkamer by elke kamer. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Elke kamer bied 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook WiFi beskikbaar. Strykgeriewe is op versoek beskikbaar. Die Selfsorg-gesinseenhede is ook elkeen toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Maaltye is op versoek beskikbaar.

Ratanang B&B het 'n groot tuin met 'n swembad, 'n pooltafel en braaigeriewe. Die gastehuis het 'n gelisensieërde kroeg. Daar is konferensiegeriewe vir tot 30 mense beskikbaar. Parkeerplek word voorsien.

Mafikeng bied verskeie besienswaardighede soos die Botsalano en Mafikeng Wildreservate, die Convent House, die Mafikeng Museum, Mmabatho Botaniese Tuin, Warrens Fort, die Wondergat natuurlike sinkgat, Leopard Park Gholfklub en nog baie meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ratanang B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]