Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Rawdons Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawdon's Landgoed, Langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

3 Rawdons Estate is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die veilige Rawdon's Landgoed in Nottingham Road in die lowerryke en pragtige Middellande in KwaZulu-Natal.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste, tweede en derde slaapkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak, stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-beds. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer is onder en het 2 enkelbeddens. Dié kamer gebruik die badkamer onder met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, eetarea en leefarea is onder. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV.

Die sitkamer en eetarea het deure wat op 'n stoep met 'n kaggel en kroegarea oopmaak. Daar is ook 'n tuinarea met buitesitplek en 'n braai.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Rawdons Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 3 Rawdons Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 23

Jaar gelys 6

Ligging

  • Rawdon's Landgoed, Langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Rawdons Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawdon's Landgoed, Langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3653337ded7f43b78d14181836fa8676171132664780c1ae1f89f5ad53e4cece510214096b2265b3c605a4269b0e8cc7ff36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Rawdon's Estate Off the R103 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.361148202724 29.998523617791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem