LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rawsonville Guest House | LekkeSlaap
+32

Rawsonville Guest House

55 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 55 resensies vir Rawsonville Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Peter C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die elektriese kombers was 'n plus in die koue, veral met sneeu op bergpieke. Alice was baie gaaf en behulpsaam.

Mariaan J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met vriende

Netjiese verblyf en 'n rustige atmosfeer.

Ek was vriendelik ontvang en tot die verwarmer was reeds aangeskakel in my eenheid, netjiese en skoon geriewe, sal weer bespreek.

Rawsonville Guest House's terugvoer

Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Rawsonville Guest House
Wilfred M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om jouself net weer te vind.

Spasie is te klein om alles te vertel maar, Rawsonville Guest House is die ideale plek om jouself weer te vind in die besige lewe. En die vriendelikheid en gasvryheid van Alice verdien sommer nog baie kuiers.

Herman V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en gerieflike verblyf met uitstekende diens!

Tuinkothuis is 'n aparte buitekamer. Baie netjies en het tuis gevoel. Eenvoudig, maar daar is als wat jy nodig het.

Rawsonville Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi verslag. Kom kuier gerus weer!

Rawsonville Guest House
Alicia P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia P
Gesin met tieners

Die kothuis was effe kleiner as wat verwag is. Die ekstra bed wat bygevoeg is, was vir my tiener dogter.

Die swembad het ons nie benut nie omdat die water vuil was. Met aankoms het ons ontdek dat die DStv nie aan is nie, en kon ons basies nie TV kyk nie. Ons het egter probeer om die beste van iets sleg te maak. Dit sou byvoorbeeld waardeer word indien daar vooraf aan ons gekommunikeer is dat die DStv af is, sodat ander alternatiewe gebruik kon word, veral omdat kinders televisie kyk.

Reghardt J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en netjiese moderne groot badkamer.

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie georganiseerd en op tyd met ontbyt. Genoeg geriewe om als te vergemaklik.

Quinton F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton F
Gesin met tieners

Break away. Just what is needed.

Excellent to have a break, a few days surrounded by nature and a garden filled with lovely fruit and vegetables.

Karin R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R
Enkelreisiger

Beautiful place.

I enjoyed the stay, the garden and friendliness of the staff.

Petro L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L
Saam met vriende

Dit was 'n groot bederf!

Dit was 'n pragtige ou plek met die mooiste tuin en ons as vriende kon die privaatheid saam geniet!

Casey B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B
Besigheidsreis

Huislik met goeie diens.

Lieflike ligging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Homey with great service.

Lovely location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marilyn E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn E
Besigheidsreis

Homely, safe and cozy.

Warm welcome by Ansi. The house, as well as the room were very clean. It was very quiet, which is what I needed. The breakfast was on point. I couldn't make use of the beautiful garden and swimming pool as the weather didn't allow.

Coosie L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coosie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig in die mooiste omgewing.

Dis 'n pragtige, ou huis, mooiste tuin, en baie gasvry.

Brendan M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam.

Baie oulike mense.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful.

Very nice people!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gillmer J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gillmer J
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig van die berge in die cottage.

Die reëls sê geen kinders naby die swembad, maar daar mag geen kinders bespreek word by die gastehuis nie. Ons moes ander reëlings maak met ons 2 jarige seun. Gastehuis is mooi en netjies. Kon geen fout vind nie. Mooi uitsig oor die berge en agtertuin met swembad.

Dana J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitkyk.

Goeie ontvangs en baie gerieflike akkommodasie.

Pieter J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met vriende

Skoon, netjies en gerieflik.

Heerlike naweek in Rawsonville gehad. Rawsonville Guest House is sentraal geleë, vriendelike eienaars, skoon, netjies en bekostigbaar.

Elza M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons het baie lekker gekuier by Rawsonville gastehuis. Ons kamer was baie skoon en netjies en ons gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Julle tuin is pragtig!

Sharleen C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely feel.

Being surrounded by the beautiful garden, lovely pool and stunning backdrop outside.

Alta G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Fantasties!

Het gevoel of ons by ons eie huis is en nie 900 km ver nie. Gasvryheid fantasies! Sal dit definitief vir ander reisigers aanbeveel.

Garth S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal aanvaarbaar.

Baie lekker gebly vir 2 aande in die cottage, eienaars was weg maar ons het niks meer nodig gehad nie.

Luc S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike, rustige, gemaklike tyd geniet by Rawsonville Guest House en sal gou weer daar kom bly.

Baie dankie vir Rawsonville Gastehuis. Die eienaars en operateurs was vriendelik en verwelkomend. Die pragtige tuin het vir ons rustigheid gebring. Die natuurlike stilte van die area was 'n plesier en ons het ongelooflik lekker geslaap in die gemaklike en elegant-versierde kamer. Ons hoop om gou weer te kom kuier by julle!

Charlana P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlana P
Saam met vriende

Weltevrede.

Ons was vriendelik ontvang en gastehuis was netjies en skoon. Regtig niks om oor te kla nie.

Johan B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Pragtige en gerieflike verblyf tussen die wynlande wat ons baie geniet het.

Pragtige ou woning en 'n vriendelike ontvangs deur die Kritzingers. Die ruim kamers en badkamers is uiters smaakvol en goed ingerig (met die uitsondering van klerehangers in die kaste, waarvan daar te min was). Ons het heerlik daar gebly. Die webtuiste is ietwat misleidend wat die insluiting van ontbyt betref en ons het dit dus as 'n gegewe beskou. Dit was egter nie die geval nie en sou spesiaal op ons versoek gereël moes word.

Lood K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lood K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Ruim kamers en geriewe en baie netjies. Dit het aan die verwagting voldoen.

Petri V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gemaklike, egte boland tuiste.

Die huis het lekker groot, koel kamers en mooi toegeruste badkamers. Die beste vir my was die pragtige tuin waar ons lekker koffie kon drink en die plante ontdek en geniet het. Die huis is gemaklik geleë naby wynkelders en ander toeristeaantreklikhede met 'n uitsig oor die omliggende berge met die plaasbure se wingerd in die voorgrond. Verder is dit is nog bekostigbaar ook.

Keshia E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Fantastic scenery and private surrounding.

Catharina S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina S
Saam met vriende

Fantasties.

Was baie maklik om gastehuis te kry. Veilige parkering. Tuin ongelooflik mooi Kon lekker ontspan.

Candice P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Candice P
Saam met vriende

It was decent.

Well suited for people who are in desperate need of a break of daily life and stress as well as the elderly. Quiet and peaceful.

Leon W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfied.

All my expectations were met.

Retha R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en amper gevoel soos op 'n plaas.

Ons het baie lekker gebly en Ansie en Kobus was baie vriendelik. Dankie vir die lanterns wat u gegee het toe ons gebraai het.

Magda T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heerlik t.s.v. die yskoue weer.

Die verblyf was goed. Die woonstel is baie privaat met eie ingang. Dit is ook ten volle toegerus vir koue weer. 'n Aanbeveling is 'n lys van eetplekke in die omgewing, veral in die winter as al die restaurante nie oop is nie. 'n Pamflet oor die Breëriviervallei kan ook handig te pas kom.

Renaldo C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die gastehuis is in 'n stil area nie ver van die dorp of staff nie. Netjies binne en buite met gratis WiFi. Ruim kamer en badkamer. Atmosfeer is ongelooflik.

Marie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye ontvangs en pragtige area!

Dit was so 'n aangename ontvangs deur ons gasheer en gasvrou! Pragtige huis en super skoon kamers! Baie aangename ervaring!

Joy S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

Gerieflik netjies vriendelike diens.

Ons het dit geniet om by hierdie gastehuis te wees. Dit was gerieflik, netjies en lekker ruim. Die diens was goed en vriendelik.

Michele N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele N
Enkelreisiger

Gasvry.

Ek het my verblyf terdeë geniet. Dit was soos huis. Baie warm en hartlik en ontspanne. Baie veilig. Baie netjies en skoon. Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te oornag.

Teuns B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie vriendelike mense, baie mooi tuin. Letterlik lekker geslaap!

Chris V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus nadat ek moeg en laat by vriendelike gastehuis opgedaag het.

Ek sal graag hierdie gastehuis as bestemming aanbeveel vanweë hul vriendelike en uit die pad diens en persoonlikhede. Huis is skoon en netjies en beddens slaap lekker.

Rosaline P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosaline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dienste was uitstekend en personeel was baie gasvry en behulpsaam. Ontbyt was vars en versadigend.

Ons het net een nag oorgebly.

Anne M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was fantasties!

Dit was heerlik om daar te kuier. Ek het veral die vriendelikheid van die gasfamilie geniet. Baie dankie dat die werf so skoon en netjies was. Aangesien ek 'n leser is het ek veral die stilte geniet. Ons kon heerlik laat slaap in skoon beddegoed. Die welige plantegroei en hoenders het karakter aan die vakansie gegee. Ons werk die hele jaar baie hard en die atmosfeer was 'n heerlike kontras met ons besige lewe wat ons tans lei.

Zack S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het die twee dae verblyf baie aangenaam gevind. Netjies en skoon met vriendelike diens. Ons het die swembad as welkome lafenis gevind na die warm dae.

Patrys A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patrys A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gewees.

Kan dit aanbeveel, baie vriendelike diens.

Louise H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Gesin met tieners

Gasvry, lekker, mooi, vriendelik, sommer alles wat mooi is.

Tannie Ans en Kobus het ons baie tuis laat voel en ons sommer soos familie laat voel. Het vreeslik lekker gekuier en ook baie geleer. Jac-Louis het dit baie geniet om so baie van die plante by Kobus te leer en sê ook baie dankie vir sy plantjies wat hy gekry het. Die heuning is ook njammies. Baie dankie.

Rene J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene J
Besigheidsreis

Wonderlike gasvryheid.

Baie lekker gekuier, behulpsaam, gasvryheid en vriendelikheid.

Ina B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer

Heerlike klein dorpie met mooi paaie om te verken. In ons geval met die motorfiets. Vriendelike diens. Lekker gebly.

Natasha V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, heerlike ontbyt, kaggel, vriendelike eienaars.

Sal definitief weer na hulle teruggaan.

Paul V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon, aangename personeel, goeie diens!

Netjiese en skoon kamer met alle geriewe beskikbaar. Aangename personeel, heerlike ontbyt (pragtig voorberei en voorgesit). Stil omgewing, binne bereik van verskeie toeriste-aantreklikhede. Sterk aanbeveelbaar.

Neill K - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neill K
Saam met vriende

You feel at home from the minute you arrive!

It was fantastic to stay at the Rawsonville house!

Walter W - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good

4 star

Ingri M - Nov 2010
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingri M
Enkelreisiger

It was great to stay there.

The hosts friendly and helpful, the place very good

Carmen V - Nov 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and very friendly and effienct service

Excellent and very friendly and effienct service. Would recommend it to friends and family.

Morné P - Okt 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people.

Beautiful seroundings.

Neill K - Okt 2010
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neill K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding service and we will be sure to return to Rawsonville House next year!

We had a great time and the hosts were friendly and polite. We received alot of directions and advice on where to go and where to eat. The festival was an experience of note. Rawsonville House Rocks!

Ellen V - Okt 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peacefull, quiet and good organised.

We really enjoyed our stay at Rawsonville House! I'll recommend anyone to go there if they are in the vicinity.

Katie W - Jan 2010
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely old house with a beautiful garden and amazing hosts!

The Guest House is an beautiful old house with a well kept garden. The hosts, Gaby and Erika were amazing, extremely helpful and always friendly. Our room was very adequate and had everything that had been promised, and the breakfasts were also superb. All in all a very good stay and would recommend it to anyone in the area!

Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZjQxNGYyLTI3NzAtNDExMS05ODRhLTIxZmE4NTc3MmJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 1 Porter Road Rawsonville 6548 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.687621069254 19.311583042145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!