1 gas
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 154 Readman Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Readman154 is 'n bekoorlike grasdakkothuis op die eienaar se perseel in Klerksdorp. Die kothuis is ideaal vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die losstaande kothuis het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kas, tafeltjie en stoele waar gaste hul etes kan geniet. Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite in die gemeenskaplike tuin is daar 'n sitarea onder die lemoenboom en onderdakparkeerplek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 154 Readman Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Readman154 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
154 Readman Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Sien kaart- 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang