LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rebecca's Cottage | LekkeSlaap
+12

Rebecca's Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 486, Hoek van Naauwpoort-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rebecca's Cottage is 'n karaktervolle selfsorgkothuis in die prentjiemooi dorp Clarens in die Vrystaat. Rebecca's Cottage is ingerig met Amerikaanse greinhout en gehaltemeubels, wat 'n huislike atmosfeer skep.

Die kothuis bied verblyf vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die kothuis spog met 'n kontemporêre Skandinawiese, verhitte buite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak wat met hout uitgevoer is. Die kombuis is goed toegerus.

Die mooi patio buite is beskut en goed belig. Dit is ideaal vir 'n ontspanne braai op lekker aande tussen die berge. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ongelooflike uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Rebecca's Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Rebecca's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Villiers-straat 486, Hoek van Naauwpoort-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rebecca's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 486, Hoek van Naauwpoort-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTcyZjg0LWY3NTItNDI3MS1hZjI1LWRlYTYzMTliOWM0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 486 Villiers Street Cnr Naauwpoort Street 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.506888148361 28.420643236562
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!