Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebecca's Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Rebecca's Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ernie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie L
Gesin met klein kinders

Intiem en netjies.

Rebeccas is 'n baie oulike plekkie. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marielle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marielle S
Gesin met klein kinders

Dink nie die verblyf was R1700 werd nie.

Netheid kan verbeter. Badkamer was vuil en vol goggas. Honde kos op die vloer gevind toe ons in stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rebecca's Cottage se terugvoer

Good day Marielle, frankly I am flabbergasted at your review. Until your one night stay, the cottage had been closed since the end of February for deep cleaning, including mattresses and a new geyser, and security upgrades, which includes an armed response. This might not be requisite in Clarens, but was put in place to reassure our guests from the big cities. Our rates align completely with the recommendations of our local tourist authority, plus we offer uncapped WiFi and DSTV. You have full access to the cottage, private gardens, and secure off-road parking. I inspected the cottage myself after reopening and serviced it before your arrival. Could you clarify on the lack of cleanliness and the types of bugs you are referring to? There had been no dogs in the cottage since early February, so I'm perplexed by your comment about dog food on the floor; could you advise us on this? Lastly, the reviews following your stay on Booking.com and other platforms have all been excellent, with high scores, which we strive hard to achieve. If you were unhappy about our 10 am check out rule, unfortunately, the cottage is often fully booked, particularly over the weekends. Anne Rebecca's Cottage, Clarens.

Rebecca's Cottage
Christian L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian L

Baie lekker.

Baie dankie, dit is die oulikste plekkie. Ons het vreeslik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rebecca's Cottage se terugvoer

Thank you for your very kind review, Christian Lee. We would love to host you again at Anne Rebecca's Cottage, Clarens. Kind regards.

Rebecca's Cottage
Francie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francie W
Saam met vriende

Netjies, veilig.

Ons het 'n baie goeie ontvangs gehad van die eienaar. Die akkommodasie was baie skoon en netjies. Ons het veilig gevoel en die gaskaggel was definitief 'n plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlette W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlette W
Saam met vriende

Fantasties romanties en mooi. Uitstekend toegerus. Great tweede badkamer. Gaan beslis teruggaan.

Baie karaktervolle cottage op rand van dorp. Voel soos Bosveld. Pragtige omgewing. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike, behulpsame diens. Duisend dankies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha B
Gesin met klein kinders

Perfek vir natuurliefhebbers.

Baie rustig en veilig. Ideaal vir 'n familievakansie. Sal beslis weer daar vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rebecca's Cottage se terugvoer

Thank you for your great review. Please visit us again.

Rebecca's Cottage
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 486, Hoek van Naauwpoort-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTcyZjg0LWY3NTItNDI3MS1hZjI1LWRlYTYzMTliOWM0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 486 Villiers Street Cnr Naauwpoort Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506888148361 28.420643236562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem