Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebellie Gaste Plaas - Loslit

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.
Loslit is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. kleiner honde aan 'n leiband hou.
Gaste moet asb. genoeg braai- en kaggelhout saambring.
'n Skoonmaakfooi van R50 sal gehef word indien gaste wil hê dat die eenheid daagliks skoongemaak moet word. Dit sluit die skoonmaak van die braai/kaggel en kombuis, asook die was van skottelgoed in. Enige addisionele dienste moet direk met die Rebellie Gaste Plaas se bestuur gereël word. Die fooi word tussen die werkers verdeel en kan op die kombuistafel gelos word wanneer die eenhied verlaat word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie Wildplaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1567eebcd88d7200c8d6128a6f9212a75e9eefd1314e0f0b2acec3a8bfd64b728b6d5b4c0663b68c4034d2cdad6a5e0c497f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.581491 28.485838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem