Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebokkop

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen harde musiek word toegelaat nie.

Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle inklok, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Gaste word versoek om nie die fauna en flora in die omgewing te versteur nie. Besoekers aan Rebokkop moet asb. die omgewing respekteer en dit help bewaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c43dac34e6fb567e7e50944468539a0c3f3e73fc03b2a517887d0550bbb7a8564e8357fcba160ae17d67bc2948ae7c96033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 12) 27 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.9097728 27.2616153
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem