Recato Gastehuis
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 61 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sura W - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sura W
Besigheidsreis
Baie netjies! Uitstekende diens.
Baie mooi ingerig. Hoë kwaliteit akkommodasie en geriewe.
Retha se Terugvoer
Sura, jou woorde le my na aan die hart ... baie dankie
Recato Gastehuis
Marzaan W - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marzaan W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie gasvry, baie moeite ingesit in kamers asook hul gasvryheid.
Retha het ons vreeslik tuis laat voel. Baie moeite gedoen, asook ons veras met lekker bederfies wat glad nie nodig was nie, maar baie waardeer het. Sal enige tyd plek aanbeveel vir ander.
Hendrik K - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hendrik K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uit die wêreld se 7-ster-akkommodasie.
Retha, ek skryf die resensie spesiaal vir jou. Jou oog vir detail, die spesiale manier hoe jy dit elke keer regkry om ons meer spesiaal as die vorige keer te behandel, slaan my asem weg. Ons het in honderde plekke gebly, maar jou gastehuis is ons gunsteling. Jy los die lekkerste sjokolade en lekkernye, jou koffie- en teeverskeidenheid is groot, jy ontsien geen moeite nie. Dankie 1000000 keer. Jy is 'n pragtige mens, mag God aan jou elke dag net sonskyn gee.
Retha se Terugvoer
Beste Hanna,
Wat 'n plesier was dit nie. Ek word oorspoel met 'n warboel van emosies, julle dankbaarheid en komplimente word opreg waardeer.
Recato Gastehuis
Jacoline L - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacoline L
Saam met eggenoot/lewensmaat
A home away from home.
Pragtige gastehuis met extras wat saak maak.
Retha se Terugvoer
"Home is where the heart is"
So bly dat julle mooi herinneringe in "die tuiste" kon vind.
Hoop om jul weer te akkommodeer.
Recato Gastehuis
Dries S - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dries S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ek kon nie glo dat daar so 'n hoë standaard kan wees nie.
Retha slaan die spyker op sy kop. Die beste standaard wat ek en Hanna ooit gesien het in meer as 100 gastehuise.
Retha se Terugvoer
Wat 'n Plesier om gaste soos julle te akkommodeer!
Baie dankie
Recato Gastehuis
Rene D - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rene D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut fantasties!
Wat 'n wonderlike ervaring! Die eenheid is pragtig en volledig toegerus met alles wat jy nodig het in 'n selfsorg. Die week was baie koud in Bloemfontein, maar Retha het elke dag gesorg dat ons warm slaap en knus kon bly. Ons het ook elke dag 'n aangename en lekker verrassing in die yskassie gekry wat Retha vir ons gelos het. Ons is voorwaar bederf en sy is 'n wonderlike gasvrou. Ons sal definitief weer hier kom bly.
Retha se Terugvoer
Dankie vir jul dankbaarheid en vriendelikheid. Sien jul graag weer.
Recato Gastehuis
Pierre Z - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pierre Z
Enkelreisiger
Bogemiddelde eenhede.
Plek baie netjies en skoon. Die kaggel het handig te pas gekom met die koue Bloemfontein. Sal vir seker weer die gastehuis gebruik.
Pierre R - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pierre R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Absoluut waarde vir geld. Luuks, skoon, netjies, modern met puik diens.
Yolande H - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Yolande H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Retha doen spesiale bederf en gee van haarself.
Retha, Gasvrou/eienaar, se sagte gees het my onmiddellik opgeval. Jy voel sommer onmiddellik tuis. Soggens word daar 'n smaakvolle "ietsie kleins" - haar woorde soos sy verwys - voor jou deur gesit wat getuig van absolute keurigheid en liefde waarmee die ete voorberei is, asook daaglikse bederf versnapperinge in die yskas teen geen addisionele koste, haar bederf. Daar word vir 'n groot verskeidenheid keuse t.o.v. koffie en tee gesorg. Die kamers getuig van styl. Die kombuisie is kompak met alle breekgoed wat jy benodig om so gemaklik as moontlik ...
Sien meer
Retha se Terugvoer
My gaste, my geesgenote.
Recato Gastehuis
Ancois S - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ancois S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies, ruim, met mooi dekor.
Baie lekker hier gebly. Die gasvrou is vriendelik en kommunikeer gereeld met jou. Sy doen ekstra moeite met eet- en drinkgoed. Pragtige eenheid. Baie veilige, private eenheid. Sal beslis weer daar slaap.
Retha se Terugvoer
Ancois, ek is bly jul kon die warmte van gasvryheid in Bloem, as jul tuisdorp, weer ervaar.
Dankie
Recato Gastehuis
Cecil W - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cecil W
Enkelreisiger
Uitstekende aandag en kwaliteit.
Uitstekend - waardeer die persoonlike aandag, voorbereiding en ingesteldheid om my (onuitgesproke) behoeftes in ag te neem. Retha dink daaroor en vooruit en dink "kwaliteit". Het werklik tuisgevoel in 'n uitstekend toegeruste fasiliteit, baie dankie.
Retha se Terugvoer
Cecil, woorde kan nie beskryf wat jou terugvoering beteken nie.
Baie dankie.
Recato Gastehuis
Nadia S - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nadia S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was absoluut stunning.
Was 'n wonderlike aand! Gastehuis is stunning en Retha is 'n engel, sit soveel moeite in. Sal enige tyd weer daar gaan bly en enige iemand aanbeveel.
Retha se Terugvoer
Nadia, en so saai ons sy hemelse skatte met liefde op aarde.
Bly jul huweliksherdenking was spesiaal.
Recato Gastehuis
Danie M - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Danie M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjiese kamers met moderne geriewe.
Die kamers is baie netjies en die gevoel is 5-ster. Met aankoms het ons 'n extra "versnappering verrassing" gekry wat die honger net so bietjie gestil het. Ons sal dit 100% aanbeveel. 10/10.
Retha se Terugvoer
Dankie vir jul 10 uit 10 resensie.
Jul tweede besoek in 'n kwessie van 3 maande.Altyd lekker om bekendes terug te verwelkom.
Recato Gastehuis
Conna R - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Conna R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Professioneel. Gasvry. Baie rustig.
Dit was die rustigste naweek en lekker bederf met heerlike ontbyt. Sal definitief hoog aanbeveel.
Retha se Terugvoer
Baie dankie Conna - was 'n aangename ontmoeting, hoop om jul gou weer te sien.
Recato Gastehuis
Fc L - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Fc L
Gesin met klein kinders
Vyfster geriewe met vyfster diens.
Recato Gastehuis het al ons verwagtinge oortref en ek sal dit definitief aanbeveel vir enige besoeker aan Bloemfontein. Retha gaan die ekstra myl vir haar gaste en het verseker dat ons nooit weer by 'n ander gastehuis in Bloemfontein sal bly nie.
Jome G - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jome G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflik lekker, sal definitief weer hier kom bly.
Baie dankie vir die puik diens en lekker verblyf.
Retha se Terugvoer
Dit was 'n voorreg en groot plesier. Baie dankie
Recato Gastehuis
Sonia H - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sonia H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend op alle vlakke. Vir seker die beste gastehuis waarin ek gebly het in 'n lang tyd.
Vanaf die begin van jou verblyf voel jy welkom in die pragtige selfsorg-eenheid. Baie veilige parkering met winkels naby indien jy ietsie dalk sou vergeet het. Die oggend- en aandverrassings was baie spesiaal. Baie dankie!
Retha se Terugvoer
Sonia, dit is dierbaar van jou. Ek waardeer jou goeie resensie.
Recato Gastehuis
Cindy B - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cindy B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Value for money.
Beautiful, clean, neat, stylish, upmarket. Every little detail was taken care of. Extra special gestures like the freshly home made bread, patè and filter coffee left at our door in the morning. By far the best guest house we have ever stayed in. 100% recommended.
Retha se Terugvoer
Cindy, wat 'n warm gevoel in my hart. Dankie vir julle goeie resensie.
Recato Gastehuis
Wilhelmina M - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wilhelmina M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut uitsonderlik.
Die kamers is pragtig en keurig gemeubileer en baie netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik en die sjokolade was 'n lekker bederf. Ek sal beslis die gastehuis aanbeveel. Dankie, Retha, jou liefde en omgee word in alles gesien.
Retha se Terugvoer
Wilna, dankie vir julle mooi resensie.
Recato Gastehuis
Charlene B - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charlene B
Besigheidsreis
Verfrissend, vriendelik, veilig, privaat met 'n heerlike oggend bederf! Vakansie gevoel wat sakereis verblydend anders maak.
Sien sterre.
Retha se Terugvoer
Skop uit daai skoene Charlene, jy verdien om gepamperlang te word.
Dankie vir jou goeie resensie.
Recato Gastehuis
Marie-louise M - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marie-louise M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Stylvol, rustig, baie skoon en die diens was voortreflik.
Retha gaan regtig die ekstra myl vir haar gaste - Vars gebakte brood vir ontbyt en vars gebakte muffins en al die bederfies. Regtig, ek is spraakloos oor my hele ondervinding. Ek sal vir seker van nou af altyd daar tuisgaan. Alles is op hul plek en bitter netjies en dit het my so tuis laat voel. Baie dankie vir die wonderlike ondervinding.
Retha se Terugvoer
Dankie vir jul terugvoering, was aangenaam om julle te ontmoet
Recato Gastehuis
Marianka B - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marianka B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasies.
Dit was die lekkerste wat ek nog gebly het.
Retha se Terugvoer
Marianka so bly julle het gerus, baie dankie vir die goeie resensie dierbaar van julle!
Recato Gastehuis
Ronelle K - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronelle K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Die eenheid is baie mooi gemeubileer en die gasvrou het aan alles moontlik gedink om verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die plek is baie skoon - ons kon absoluut geen fout vind nie. Sal dit 100% aanbeveel.
Retha se Terugvoer
Baie dankie. Wwonderlik om sulke mooi terugvoering te ontvang.
Recato Gastehuis
Gail B - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gail B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beslis waarde vir geld. Pragtige en netjiese kamers. Geniet ook al die eetgoedjies wat Retha altyd vir ons het.
Ek sal enige een aanbeveel om by Recato Gastehuis oor te bly as hulle Bloemfontein besoek. Beslis waarde vir geld. Veilige, pragtige en moderne kamers met heerlike eetgoedjies waarmee Retha ons altyd bederf. Sal dit beslis aanbeveel aan ons familie en vriende. Top klas!
Retha se Terugvoer
My gaste is KOSBARE SKATTE.
Dankie,
Gail
Recato Gastehuis
Connie J - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Connie J
Saam met vriende
Van die beste gastehuise waarin ons nog gebly het!
Recato is regtig 'n volledig toegeruste gastehuis met alles wat jy nodig het! Die kamers is ruim en het tot 'n kaggel vir koue wintersaande. Sal dit beslis weer gebruik en kan definitief aanbeveel. Retha het ons selfs gehelp met 'n restaurantbespreking vir aandete.
Retha se Terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en gradering. Ons waardeer dit opreg.
Recato Gastehuis
Hilda V - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hilda V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik, gasvry, meer waarde as waarvoor betaal.
Ons gaan baie vir naweke weg oor al die provinsies. Dit was die beste diens ooit. Dit klink soggens of jy op 'n groot plaas slaap met die stilte, kalmte en gekoer van duiwe.
Retha se Terugvoer
Die lewe is 'n wonderlike plek met gaste soos julle.
Recato Gastehuis
Magriet K - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magriet K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was een van die beste gastehuise nog waarin ons al gebly het.
Dankie vir al die bederfies, dit was 'n heerlike wegbreek vir ons.
Retha se Terugvoer
Dankie Magriet, dit was 'n lang pad vir julle , maar die die wag moeite werd.
Waardeer
Recato Gastehuis
Chantel B - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chantel B
Saam met vriende
110% vir oornagverblyf, beste nog!
Retha het ons laat voel of ons by ons ouma gaan kuier in 'n kasteel-kamer. Skoon, stylvol, klein bederfies, met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar oorslaap as ons deur Bloemfontein ry!
Retha se Terugvoer
Aag te dierbaar bewoord, baie dankie Chantel. Was 'n groot plesier.
Recato Gastehuis
Coba U - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Coba U
Enkelreisiger
Wow! Ongelooflik!
Ek het regtig nie woorde om te beskryf hoe ongelooflik my verblyf en ondervinding by Recato Gastehuis was nie. Retha was so gasvry en vriendelik. Die kamer so mooi netjies en skoon, vir seker baie attention to detail. Dan kan ek nie eers begin praat oor die vreeslike lekker ontbyt en ander bederfies nie! Ek het tuis gevoel en baie veilig. Hierdie was vir seker 'n 5-ster ondervinding vir my!
Retha se Terugvoer
Dankie Coba,
Was aangenaam om jou te ontmoet.
Dankie vir die goeie resensie. Lekker om 'n geskiedenis vir Recato te bou met 'n gas soos jy.
Recato Gastehuis
David K - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
David K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi kamers, skoon en luuks.
Sien sterre.
Retha se Terugvoer
Al my gaste kry dieselfde diens en ekstra bederfies om hul spesiaal te laat voel.
Sommiges aanvaar en ander waardeer.
Recato Gastehuis
Koos O - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Koos O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was 'n uiters aangename ervaring met verrassende detail in 'n baie mooi, netjiese, skoon en moderne eenheid.
Retha was baie gasvry en gee besonder baie aandag aan detail, wat aangename verfrissende verrassings en waarde vir geld bied. Ons beveel Recato ten sterkste aan. Dis beslis weer ons volgende oornagplek in Bloemfontein!
Retha se Terugvoer
Baie dankie Koos.
Recato Gastehuis
Nadene V - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nadene V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Stylvol, vriendelike en gemaklike oornag kuier.
Ons het op die nippertjie bespreek en ook later as die verkniesde inkloktyd aangekom, maar ons is super-vriendelik ontvang en die verblyf was uitstekend! Tee en koekies is vir ons uitgelê, die kwaliteit van die verblyf was puik, en as ons weer nie die direk deurry Kaap toe kan regkry nie, is Recato beslis bo-aan ons lys!
Retha se Terugvoer
Nadene, baie dankie
Wat 'n wonderlike gevoel en voorwaar kos vir my siel met die mooi woorde.
Recato Gastehuis
Louise H - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louise H
Besigheidsreis
Topgehaltediens en akkommodasie.
Topgehalteverblyf en diens. Retha se gasvryheid en onverwagse bederfies laat hou so gemaklik en gerus voel. Wanneer jy daar tuisgaan voel dit meer of jy op vakansie is as om te werk. Dit was my 2de besoek aan Recato en sal nooit weer by ander plek slaap nie. Vir besigheid of plesier sal dit my keuse bly. Jy word soos 'n VIP behandel. Jy sal nie spyt wees nie. Probeer dit gerus.
Karlien F - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Karlien F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend!
Heerlike verblyf, baie netjies en skoon. Die kamer was ook stylvol gemeubileerd.
Bertus N - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bertus N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uit die boonste rakke.
Vriendelike, hulpvaardig, privaat.
Michael J - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michael J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies en skoon.
Sal beslis weer daarheen gaan en dit aanbeveel. Die gasvrou was baie vriendelik en laat jou welkom voel.
Very neat and clean.
I would certainly go there again and recommend it to other people. The hostess was very friendly and made you feel welcome.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Louise H - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Louise H
Besigheidsreis
5-ster-akkommodasie.
Recato Gastehuis is perfekte selfsorg-eenheid waar jy kan ontspan na 'n besigheidsdag of net as jy verblyf soek vir naweek. Retha is uitstekende gasvrou en konsentreer spesifiek op detail. Sal definitief weer daar bly sonder twyfel.
Retha se Terugvoer
Dankie Louise, vir al jou komplimente. Ek waardeer dit.
Recato Gastehuis
Heleen-mari V - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heleen-mari V
Gesin met klein kinders
Top gastehuis met die mees huislikste gevoel ooit. (Home away from home).
Ons verblyf / ervaring was uit die boonste rakke. Retha doen soveel moeite en gee aandag aan die kleinste detail wat ons verblyf perfek gemaak het. Alles in die kamer is skoon en netjies en Retha het soveel moeite gedoen om aan ons behoeftes te voldoen. Om nie eers van al die lekker bederfies in die kamer te praat nie. So onverwags, maar van top gehalte. Ons sal sonder enige twyfel weer daar bly as ons Bloemfontein toe reis.
Retha se Terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Recato Gastehuis
Henning V - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henning V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend.
Uit die boeke uit netjies, sal beslis weer daar gaan bly.
Retha se Terugvoer
Beste Henning,
Baie dankie vir jul goeie terugvoering, ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Recato Gastehuis
Leendert C - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leendert C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlik!
Sal nooit weer in 'n ander gastehuis in Bloemfontein woon nie. Hierdie plek is so mooi en skoon, en ideaal geleë, die rustigheid van self. Ons reis nogals gereeld, en kan met sekerheid sê, waarde vir geld, is hierdie die beste gastehuis wat ons al in gewoon het!
Retha se Terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ek is dankbaar dat ek sulke wonderlike mense kan ontmoet.
Recato Gastehuis
Nadia B - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nadia B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die beste gastehuis waar ek al ooit oornag het.
Retha by Recato gee detail aan die kleinste dingetjies om jou ervaring vir jou perfek te maak. Sy het kwaliteit produkte gebruik om die kamer mee op te maak en gaan uit haar pad uit om jou stoutste verwagtinge te oortref. Alles was skoon, hiper netjies en 'n werkede toestand. Ek kan eerlik sê dat dit 1 van die beste gastehuise in die land is!
Retha se Terugvoer
My hart bons in my keel. baie dankie.
Recato Gastehuis
Maria Dorothea A - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maria Dorothea A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlik.
Baie gasvry ontvang. Baie stylvol gemeubileer. Alles was van die beste. Sal weer daar gaan bly!
Retha se Terugvoer
Baie dankie Marie, waardeer dit opreg.
Recato Gastehuis
Sunette J - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sunette J
Gesin met klein kinders
Ongelooflike ervaring! Die beste!
Retha het ons verblyf so geweldig lekker gemaak. Sy het uit haar pad gegaan en meer gedoen as enige ander gastehuis of selfsorg eenheid waar ons al gebly het. Ons sal nooit weer by enige ander plek in Bloemfontein wil slaap nie!
Retha se Terugvoer
Dankie Sunette, ons waardeer dit opreg.
Recato Gastehuis
Joanie B - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Joanie B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlik en lekker bederf!
Ons is hartlik ontvang en die kamer was baie goed toegerus met selfs skoonmaakmiddels. Die eetgoedjies en lekker filterkoffie was tops! Het heerlik snoesig en warm geslaap. Kamer is lekker ruim en die vinnige WiFi is 'n bonus!
Retha se Terugvoer
Baie dankie, Joanie. Alles wat mooi is vir jou.
Recato Gastehuis
Willie B - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willie B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik!
Netjies, gerieflik, aandag aan detail onverbetelik. Sal beslis aanbeveel!
Gail B - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gail B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gerieflik, veilig en netjies.
Modern, netjies en baie gerieflik. Retha is baie vriendelik en hulpvaardig. Het heerlik gebly. Pragtige kamers.
Retha se Terugvoer
Baie dankie Gail, ek waardeer jul terugvoering.
Recato Gastehuis
Alicia M - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alicia M
Gesin met tieners
Pragtig.
Retha het uit haar pad uitgegaan om die tydjie daar baie spesiaal te maak. Die foto's op die webtuiste is regtig hoe dit is en nog mooier. Dankie vir die groot bederf en die gasvryheid.
Retha se Terugvoer
Baie dankie Alicia, ons waardeer die terugvoer.
Recato Gastehuis
Roleen V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Roleen V
Saam met vriende
Stil, pragtige en smaakvolle akkommodasie. Wonderlike gasvrou.
Kamers is 5-ster gehalte. Wonderlike linne, elektriese komberse, en kaggel in die kamer is 'n groot bonus.
Retha se Terugvoer
Baie dankie Roleen, waardeer.
Recato Gastehuis
Sindie E - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sindie E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangenaam verras.
Die kamer was ruim, privaat en baie stylvol gemeubileerd. Ekstras soos die kaas en beskuit bordjie, verskillende koffies, vars blomme en die vele ander verrassings maak die plekkie werklik iets besonders.
Retha se Terugvoer
Dankie Sindie.
Recato Gastehuis
- Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies, mooi en gerieflik.
Dit was absoluut die geld werd en ons sal definitief in die toekoms weer daar bly.
Wynand D - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wynand D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beste waarde vir geld. Absolute juweel.
Netjiese en moderne verblyf. Veilige omgewing. Bied goeie waarde vir geld.
Retha se Terugvoer
Dankie Wynand.
Recato Gastehuis
Annelie V - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annelie V
Saam met eggenoot/lewensmaat
5-ster-verblyf met uiters smaakvolle, netjiese kamers met besonderse gasvrou.
Maak al baie jare gebruik van gastehuise in Bloemfontein en het hierdie skat onlangs ontdek, Retha is besonders vriendelik en gasvry wat aandag gee aan fyn details, soos 'n wonderlike kaasbord, sap, melk in yskas en vars beskuit en selfs ysblokies en suurlemoen-skyfies op n hittige dag. Kamers smaakvol, netjies en gemaklik in rustige omgewing. Hoogs aanbeveel en sal vir seker weer besoek. Baie dankie Retha.
Retha se Terugvoer
Dankie Annelie.
Recato Gastehuis
Herman C - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Herman C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies en gerieflik.
Wonderlike verblyf. Goeie waarde vir geld. Netjies, skoon en gerieflik.
Nicolien T - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicolien T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uit die boonste rakke.
Was netjies vriendelik en kwaliteit in alle opsigte, baie dankie.
Retha se Terugvoer
Dankie Nici.
Recato Gastehuis
Elmarie T - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmarie T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi en netjiese wooneenheid.Die lekker bederfies elke dag maak dit ekstra spesiaal. Ons sal beslis weer daar bly. Dankie.
Retha het ons vriendelik ontvang. Ons eenheid was luuks, mooi en baie netjies. Daar is in alle behoeftes voorsien.Die eetgoed wat sy voorsien het was 'n heerlike bederf, veral die wortelkoek!! Baie dankie ons sal weer daar oorbly.
Retha se Terugvoer
Dankie Elmarie.
Recato Gastehuis
Zelda M - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Zelda M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende verblyf.
Baie netjies, sal enige tyd terug gaan. Baie gasvry, skoon en regtig waarde vir geld. Baie veilig en stil area. Het regtig baie lekker daar gebly en sal dit regtig aanbeveel.
Retha se Terugvoer
Dankie Zelda.
Recato Gastehuis
Luzelle D - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Luzelle D
Gesin met tieners
Warm hospitaliteit, met wonderlike private atmosfeer en puik diens.
Die plek het meer as aan ons verwagting voldoen. Wanneer ek in 'n gastehuis bly verlang ek privaatheid. Recato was ongelooflik. Die diens was stilweg gedoen en puik. Altyd 'n verversinkie en alles wat jy nodig het was byderhand. Baie dankie, beslis hoogs aan te beveel.
Retha se Terugvoer
Luzelle,
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, dankie vir jul pragtige resensie. Hoop om jul weer te sien.
Recato Gastehuis
Ben V - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ben V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was puik.
Ons het al in verskeie gastehuise gebly en dit was die beste ooit. Retha baie dankie vir al die moeite om ons vleis te vries. Ons gaan weer van jul gastehuis gebruik maak.
Retha se Terugvoer
Dankie Ben.
Recato Gastehuis
Nerine G - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nerine G
Gesin met klein kinders
Recato sien ons definitief weer!
Daar's verskriklik baie ekstra moeite gedoen vir ons. Die bed was fantasties, lekker gemaklik en die kamer was skoon, ruim, mooi en luuks.
Retha se Terugvoer
Dankie Nerine.
Recato Gastehuis
Jeanette D - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeanette D
Gesin met klein kinders
Absoluut fantasties!
Pragtige plek. Fantasties toegerus en pynlik skoon en netjies. Vriendelike, behulpsame gasvrye gasvrou. Sal weer en weer daar oorslaap.
Retha se Terugvoer
Dankie Jeanette.
Recato Gastehuis
Anneen O - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anneen O
Gesin met klein kinders
Onverbeterlik, gasvryheid en kwaliteit van alles!
Ongelooflik netjies, en alles wat jy nodig het is daar en meer! Ons het vêr gery van Namibië en dit was 'n welkome bestemming!
Retha se Terugvoer
Dankie Anneen.
Recato Gastehuis
Gaste wat na Recato Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |