Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Recato Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 1
Skoonmaakdienste, linne, tee- en koffiemaakgeriewe.
Hout, ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Eenheid 2
Skoonmaakdienste, linne, tee- en koffiemaakgeriewe.
Hout, ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Huisreëls

Hout, ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Per persoon ekstra (in 'n Dubbelkamer):
Tarief per kind onder 5 jaar: R50
Tarief per kind 5- 10 jaar: R200
Tarief per kind 10 - 15 jaar: R250
Tarief per kind/volwassene 15 jaar en ouer: R300

Ontbyt opsies R150 of R170
Aandete opsie R200 of R300

Bruidspakette en of ander spesiale geleenthede is nie ingesluit by die normale oorslaaptarief nie. Daar is verskillende opsies om van te kies. Die gasvrou sal 'n aparte kwotasie gee vir die geleenthede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 93, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHjSe6zms2mw65PEmQTcdiv7wwdeLSZf849G12FfvwmIIhc11mf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 130 5 1 5 93 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.098819 26.148657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem