Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Recce Lodge PRM128

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516 Thabazimbi-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 940 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Recce Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike bosveldhuis met 'n grasdak in die Mabalingwe Natuurreservaat naby Bela-Bela. Recce Lodge bied 'n eksklusiewe bosveld-atmosfeer met gerieflike en moderne afwerkings.

Dié selfsorg-lodge bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en koningingrootte-beddens. Twee van die slaapkamers het solderkamers met 2 enkelbeddens vir kinders. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die lodge het 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, 2 eetareas binne en buite, en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ysmasjien toegerus. Die lodge het 2 groot TV's met DStv en 'n pooltafel.

Gaste kan in die swembad afkoel en in die groot boma met 'n vuurput kuier. Daar is motorafdakke vir die voertuie en 'n wildritvoertuig as 'n opsionele ekstra.

Slaapplek

’n Bespreking by Recce Lodge PRM128 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Recce Lodge PRM128
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 4

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, R516 Thabazimbi-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 940
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 940
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516 Thabazimbi-weg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b04b408fc7c9acf9dee072d400cc27729aee51531bf01d2e4f019e2dafaa424eac735da902cf0bc6501a8012991bd67c3f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 940 per nag (plek vir 12) 1 5 1 3 Mabalingwe Nature Reserve R516 Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.787109502995 28.085710253967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem