LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Red Mountain House | LekkeSlaap
+27

Red Mountain House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 84 resensies vir Red Mountain House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Susan R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net uitstekend, diens netheid en ligging.

Uitstenkende ontvangs gekry, kan nie vir meer vra nie. Als is netjies, kamer is skoongemaak daagliks en personeel is vriendelik en behulpsaam. Kan Red Mountain House vir seker aanbeveel. 100% vir die dame by ontvangs, sy is 'n ster.

Celize E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon en gerieflik geleë naby alles in die dorp.

Ontvangs was baie vriendelik. Die kamer is baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Daar is 'n dak-fan en 'n staan-fan at dit lekker maak in die somer. Alles was gerieflik. Dit was lekker om naby aan alles te kan bly en sommer te stap waar jy wil heen gaan. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Wessel C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfied.

Would have liked an air conditioner. Ceiling fan helped somewhat with the heat. The standalone fan did not work.

Liana W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Right in the center of town, walking distance from all the restaurant and shops. Had the best stay! Would definitely recommend Room 1, it has a private balcony.

Rita F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal, redelike ruim kamer en vriendelike diens.

Red Mountain House is baie sentraal geleë en baie naby restaurante en winkels. Die kamer is keurig gemeubileer en oor die algemeen goed toegerus. Mens kry ontbyt-bewyse wat jy by 3 verskillende restaurante kan gebruik - The Courtyard is amazing. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly.

Colleen C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, spacious and clean unit, but can provide more wood for the cold.

Great location, spacious and clean unit, just very cold because of tiles. However good quality bed linen and fireplace in lounge made up for it! Although we've had to go out twice to buy more wood as the wood supplied (even extra delivery) was not sufficient to keep the fire burning long and hot enough to keep us cosy on a cold Saturday. But I will definitely recommend it, had good service from Violet. Lots of restaurants and shops within walking distance (actually everything in Clarens is within walking distance!). Everything in the unit was spotless, all crockery, cutlery, cookware were available, as well as towels. The feather-down duvet in the bedroom kept us very warm at night.

Annesu H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesu H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi en lekker groot.

Ewald V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike blyplek.

Lieflike plek met vriendlike mense! Red Mountain is regtig baie lekker!

Wilmar G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilmar G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het lekker gekuier, geslaap en altyd veilig gevoel.

Red Mountain House's terugvoer

Thank you for your review of our establishment. We hope to welcome you back again soon.
Kind regards
Lola

Red Mountain House
Cobus K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus K
Saam met vriende

Beste ligging.

Die ligging is die beste in Clarens. Ons het no 1 en 8 saam gehuur. Die 2 balkonne het uitstekend gewerk. Die plek word deeglik skoongemaak en die beddegoed is absoluut skoon. Die enigste negatief is dat daar geen stoel is op die stoepe wat lekker sit nie. Dit is hierdie metaal regop stoele.

Welda T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker hier. Ons kom altyd terug.

Altyd lekker by die bestemming. Goeie diens en 'n pragtige plek. Waarde vir geld.

Red Mountain House's terugvoer

Thank you for your review of our establishment. We hope to welcome you back again soon.
Kind regards
Lola

Red Mountain House
Andre N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie profesioneel, perfekte ligging, vriendelike ontvangs, skoon kamers wat daagliks gediens word. Ontbytopsies (keuse van 3 eetplekke) saam met die kamer was 'n bonus. Hulle sal ons defnitief weer sien.

Marcel B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring vir my en my meisie. Die kamers en die vertrekke was netjies en skoon en ook lekker warm. Daar was skoongemaak in die oggende. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Ansurie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansurie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek met alles wat jy benodig.

Baie oulike plek waar mens meer kry as wat jy verwag. Sal beslis weer daar bly.

Johan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Sleg.

Was 3 volwassenes, die eenheid was in 2 gedeel en ons het agterste gedeelte gekry. Die 3de persoon moes op 'n klein uittrekbedjie slaap. Sal vir kind onder 6 dalk kan werk. Geen privaatheid nie. Die ander gedeelte word net met gangdeur geskei. Die eenheid behoort vir seker nie gedeel te word nie. Dit het veroorsaak dat ons 3 uur die oggend vertrek het, want ons kon nie meer die geluide van langsaan hanteer nie. Baie teleurgesteld.

Corrie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en uitstekende verblyf.

Ons het gehou van die verskillende opsies vir ontbyt, 'n keuse van 3 restaurante. Die kamer was heerlik en goed toegerus met stort en bad. Ons is bly om te verneem dat veilige parkering ingerig gaan word, die enigste leemte tans.

Marius M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvolle, goed deurdagte , higiëiniese en uitmuntent geleë oornag-fasiliteite.

Uitstekend. Eintlik gewens dit was nog kouer sodat ons die kaggel kon aansteek.

Zalita K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet en sal weer gaan.

Ons het die verblyf geniet en is loopafstand van alles. Al is dit in die dorp geleë is dit baie rustig.

Fanie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Lekker ruim. Baie sentraal geleë in die dorp. Stap net waar jy wil wees. Kamers is baie gerieflik met TV, bad en stort, WiFi beskikbaar.

Lindy D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Mooi kamers. Sentraal. Vriendelike mense.

Cornus V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek met ongelooflike mense!

Ek het die Groot vraag gaan vra by Red Mountain House. Die plek is pragtig en jy kry presies wat jy verwag. Maar soveel meer die kliëntediens wat elke stap oortref het! Baie lekke plek.

Zelda D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en sorg vir alles.

Baie netjies. Die kamer is keurig gemeubeleer en daar word voorsorg getref vir alle weersomstandighede. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig.

Marlene T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T
Saam met vriende

Die perfekte verblyf in Clarens.

Ons was al 'n paar keer sedert 2008 in Red Mountain House tuis en soos altyd was ons baie beïndruk met die netheid en diens. Dit is 'n puik plek en die ligging is ook baie gerieflik aangesien mens kan stap na waar jy wil wees. Baie dankie aan die personeel.

Johan P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur, kamer donker en te warm.

Het meer verwag. Geen vensters en geen lugversorging.

Leon K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Besigheidsreis

Baie sentraal en skoon.

Dis my derde verblyf hier, en elke keer baie geniet omdat dit skoon en sentraal is. Personeel was elke keer vriendelik. Aangesien hulle nie self ontbyt bedien, moet mens wag vir 8 uur tot een van die drie opsies oop is.

Ilse V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Ons was vriendelik ontvang al was dit na-ure by die agterdeur. Kamers is skoon en smaakvol. Ligging is perfek as dit jou eerste kuier in die pragtige dorpie is. Gaan beslis weer.

Red Mountain House's terugvoer

Dear Ilse,

Thank you for the review and your positive feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us.

And would love to host you again in future.

Kind Regards
Violet

Red Mountain House
Albert V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V

Goeie plek om uit te span vir 2 tot 3 dae.

Sien sterre.

Red Mountain House's terugvoer

Thank you for taking the time to review Red Mountain House, Albert.
We look forward to seeing you again for your next relaxing break.

Kind regards,
Sarah,
Red Mountain House

Red Mountain House
Marianne E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, geen probleem.

Vriendelik, behulpsaam, goeie kamer/woonstel. Sal die plek beslis aanbeveel.

Johann S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeilik om te vind. Naambord te klein, andersins aangenaam.

Baie mooi plek. Baie besig. Interessante winkels. Lekker eetplekke.

Sarie N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Ek sal moet soek as ek enige kritiek wil lewer. Die eenheid is besonder netjies, skoon en aangenaam om in te bly. Mens kry die indruk dat bestuur alles moontlik doen om dit aangenaam te maak. Die personeel is ook baie vriendelik. Ontbyt was ongelooflik! Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae!

Wilma H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en midde in die dorp. Jy kan stap om te gaan eet in die aand.

Die kamer was baie gerieflik en skoon en het 'n goeie bed en gemaklike stoele. Mooi smaakvol ingerig. Mens kan sien hulle is gerig op die koue met die vuurmaakplek en die hout reg om dit aan te steek. Ook 'n verwarmer in die badkamer. Maar ons was daar toe dit 30+ grade was, en daar is geen lugversorging nie. Dit was baie warm in die kamer. Indien die warm somers aanhou in dié deel van die land sal lugversorging baie welkom wees.

Wessel S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, sentraal en naby alles.

Nuwe verf werk nie. Kyk self na voor en na fotos.

Gert N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, Sekerlik een van die beste liggings vir verblyf in die beeldskone Clarens.

Was 'n absolute fantastiese naweek in Clarens, net jammer dat die matras dringend aandag nodig het, dit het 'n hobbel in die middel van die bed, nie baie gemaklik om op te slaap nie.

Michelle D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Heerlik gekuier, kaggel was fantasties en ontbyt baie lekker.

Oredus M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oredus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik sentraal met al die geriewe wat nodig is.

Red Mountain House is goed geleë en naby als. Die geriewe is uitstekend en die ontbyt uit die boonste rakke.

Christo S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Die kamer was baie netjies, met kaggel en ondervloerse verhitting. Loopafstand van omtrent alles af!

Jessica K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik geleë, reg in die middel van als! Kamer was baie warm en knus.

Baie ontspanne naweek, het al die kunstige winkeltjies en interessante items te koop geniet. Heerlike kos by die restaurante.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderfully located right in the middle of everything! Room was very warm and cosy.

Very relaxing weekend, enjoyed all the arty shops, interesting items on sale. Delicious food from restaurants.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sune S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sune S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig.

Die kamer is baie netjies, maar dis baie klein en beknop, DStv se klank het nie lekker gewerk nie, bed was nie te gemaklik nie. Omdat dit ook bo 'n restaurant is, was dit tot laat in die aand ook raserig. Ontbyt wat ingesluit is, is baie gemiddeld en dis van 'n ander spyskaart as die normale restaurant. Nie waarde vir geld nie, heeltemal te duur!

Ernest V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Gerieflike kamers.

Als was puik. Ontbyt was heerlik. Kamers regtig baie gerieflik gewees. Lawaai van restaurant kan bietjie pla, maar dit hou darem nie aan tot baie laat nie.

Charl S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl S
Gesin met tieners

Vriendelike en effektiewe ontvangs. Sentraal geleë met mooi uitsig oor berge en gerieflike kamers.

Baie vriendelike ontvangs, gerieflike kamers met mooi uitsig oor die berge en uitstekende ligging. A.g.v. ligging met restaurant onder kan dit bietjie raserig raak maar die atmosfeer maak op vir dit. Sal dit aanbeveel. Enigste kritiek is stadige diens tydens ontbyt maar andersins baie goed.

Paul M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met vriende

Wonderful.

Very clean, comfortable place to stay.

Debbie H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed geleë.

Baie gerieflik met vriendelike diens.

Hendrik S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Die ligging maak dat jy orals in Clarens kan stap sonder om jou motor te gebruik.

Marike V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, sentrale verblyf!

Ons was buite seisoen (einde Augustus) vir een aand by Red Mountain House, en dit was 'n lieflike blyplek. Dis 'n lieflike ligging en ons het 'n pragtige kamer gehad. Baie vriendelike diens!

Riaan N - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en skoon en lekker warm verblyf in die hartjie van die winter

Red Mountain House is definitief sy vier sterre werd. Dit is binne loopafstand van alles af. Die restaurant se kos is van die beste in Clarens.

Elsebie C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsebie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties.

Glad nie koud gekry nie want daar is genoeg voorsiening gemaak teen die koue! Vito's se kos is uit die boonste rakke. Ontbyt elke oggend was heerlik en genoeg verskeidenheid om van te kies.

Rob M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob M
Enkelreisiger

Want to feel like a King without paying the small fortune?

Red Mountain House is the best room I have ever had the privilege of staying in. From the beautiful antique furniture, magnificent carpets, décor, excellent use of space to the perfect bathroom I felt welcomed and spoilt from the moment I stepped in through the stained glass door! Truly it made the rooms in The Protea Hotel – Clarens look like they were 10 years old with absolutely no personality compared to here. Red Mountain House completely surprised me – real value for money! It start my 2015 off in the best possible way. Thank you very much and keep up the excellent work!

Linda C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf op reis na vakansiebestemming.

Baie aangename ervaring. Kaggel, wyn en sjokolade - lekker verwelkoming. Goeie diens, goeie verblyf.

Stefanie B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie B

Baie lekker gekuier!

Sou net graag 'n lugversorger en yskas in die kamer wou hê.

Heather C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very central comfortable accommodation

We enjoyed our stopover here,,it is so central and well managed.

Gerhard G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë en gerieflik.

Standaard diens en netjies maar niks wat die plek laat uitstaan nie. 'n Yskassie in die kamer sou gerieflik wees.

Rudi B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top Customer Service

Excellent location in Clarens. Room needs a little attention (TV stand and a dresser would have been awesome). Otherwise it's fantastic.

Arthur N - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker en warm bederf.

Dit was lekker om in die middedorp te oornag, naby alles.

Hannes M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker ervaring!

Sien die sterre hieronder.

Erika V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese naweek, wonderlike verblyf en die beste gasvryheid!

Ons het gereed gemaak vir 'n yskoue naweek. Groot was ons verbasing toe die kamer heerlik warm was. Die ondervloerse verhitting het 'n lekker snoesig gevoel en die kaggel was heerlik. Ons kon kies tussen 'n groot verskeidenheid opsies vir ontbyt en die manne wat ons bedien het was so vriendelik en het lekker Afrikaans gepraat. Dit is beslis 'n plek om aan te beveel!

Jaco V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies! Die kaggel skep 'n aangename atmosfeer!

Ons het die tyd baie geniet. Goeie waarde vir geld! Baie sentraal geleë!

Mathilda B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda B
Gesin met tieners

Pragtige plek, pragtige uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Maulene G - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maulene G
Saam met vriende

Heerlik!

Vriendelike personeel en 'n ruim kamer met kaggel. Skoon en pragtige uitsig oor die berge. Sal weer daar gaan woon!

Billy R - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik!

Baie aangename verblyf; sal dit aanbeveel!

Gregory K - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory K
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik.

Sien die sterre hieronder.

Gerhard G - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Gesin met tieners

Lekke!

Sien asb. die sterre hieronder.

Liezl K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspann! Sal terugkeer na die asemrowende dorpie.

Die kaggel is so waardeer!

Marc M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay and good staff but ...

No air-con in the rooms, so could not sleep over 30 degrees in the room at night. The smell from restaurant dustbins not good, and the noise from the restaurant at night is not too good. We live in South Africa where it's hot in summer - so installing air-con is a small price to pay for your customer comfort.

Henno D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henno D
Gesin met tieners

Puik!

'n Baie aangename ondervinding.

Elzabe G - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe G
Gesin met tieners

'n Voortreflike verblyf wat ek ten sterkste sal aanbeveel.

Ons het 2013 in Red Mountain House gaan afsluit. Dis nogal lekker as die personeel jou by aankoms op die naam groet en verwelkom. Die blyplek was uiters skoon en baie goed ingerig en toegerus. Die ligging is ideaal - stapafstand van die hele dorp af. Dit was so lekker om vroeg soggens en laat middag op die balkon te sit - amper soos Kersfees! Ons sal definitief Red Mountain House sterk aanbeveel en self ook weer besoek. Ons groot kinders beplan om vir die Bierfees in Februarie daar te gaan bly.

Benjamin V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

George R - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hope to be back!

Just spent a three-day stay at the Red Mountain House in Clarens, South Africa. Thank you Andrew and your friendly staff as well as the staff at Vito's Restaurant. We had a wonderful time in Clarens. Being right on the square made everything within walking distance, even some of the hiking trails just outside of town were accessible. There many choices of places to eat and the bottle store sells South Africa's superb wines for the usual affordable prices. Parking: off street, secure, behind the B&B. Rooms: We asked for a room on the back side of the B&B that looked at the mountains. We got room #4 that had a privacy wall on two sides so that you didn't see the short alley or the outside seating of the restaurant when you sat at the balcony table and chairs conveniently situated outside of the room. The staff of Vito's was kind enough to uncork (sans corkage fee) the bottle of red we had just purchased and we watched the clouds come over the mountains as we enjoyed a sundowner. Vito's also delivered a scrumptious pizza to our room. Fabulous room service! The Morris chairs were very comfortable and the canopied bed could probably use a new mattress but still afforded a good night's sleep. The bathroom fan is a wee bit loud especially when the bathroom is in use during the middle of the night. The room is made up daily. Shampoo, bar soap, a liquid bath soap, bath towels, hand towels, and wash clothes are provided. The sherry is refilled and chocolates provided every day. There is a TV but we never turned on the device. There is lots of storage space if you bring or purchase lots of stuff. On site restaurant: Breakfast is included in the price of the per person room. There are several choices, at least two are substantial and well prepared. Coffee is adequate so if you need a robust cup to start your day, go to the coffee roastery just around the corner to your left as you exit the front of the building. Dinner is Italian. Apparently pizza is one of the best choices because the ovens were going all day.

Liz F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Value for money in a lovely town.

Chris O - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal terug wees!

Red Mountain House is ideaal geleë om die meeste plekke te voet te kan besoek.

Wiehahn D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehahn D
Saam met vriende

Oulike Plekkie

Baie oulike plekkie vir oornag geriewe. Al die nodige goed wat jy nodig het, is daar. Dis naby aan alles, baie sentraal van die dorp. Hulle kan dalk net so bietjie verbeter op hulle ontbyt.

Willem V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentrale en gerieflike verblyf.

'n Baie gerieflike en sentrale plek in Clarens - reg op die plein, binne stapafstand van restaurante en winkeltjies. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand.

Nico J - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer.

Die verblyf is ongerieflik aangesien ontbyt deur buite-instansies voorsien word. Daar moet of 'n blok ver geloop word in winterkoue vir 'n substandaard ontbyt, of jy moet tot na 9:00 wag vir die private restaurant om oop te maak.

Ed J - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ed J
Saam met vriende

Dit was veral lekker om so sentraal in die dorp te wees.

Dit was veral lekker om so sentraal in die dorp te wees.

Madeleine G - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Dit was een van die beste B&B's waar ek nog by was.

Barend D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en beveel dit aan.

Dit was baie lekker en baie sentraal geleë. Die diens was uitstekend en die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n lekker wegbreek. Ons sal dit beslis weer kom besoek. Dankie.

Linda S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

No complaints

Our stay here was great. No complaints at all!

Ronel Z - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Red Mountain House sal voortaan ons

My wederhelf en ek is baie vriendelik ontvang. Omdat Red Mountain House so sentraal gelee is kon ons oral waar ons wou wees, stap. Die kaggel in die kamer, is 'n groot pluspunt gedurende die koue aande. Dit is stil en rustig al is dit in 'n besige area, sonder die geraas van verkeer en met 'n pragtige uitsig oor die berge. Ons sal verseker weer daar bespreek.

Michelle F - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view

Amazing view, fire place really made it nice and snug, thank you.

Gerrit J - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice guesthouse, good location

Guesthouse stay was okay, and the location very handy as it's in the middle of Clarens. Received impersonal service.

Len J - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len J
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a find!

Excellent service, cleanliness, safety and value for money. Everything is as tidy as a 5-star hotel. Love the idea that the en-suite bathroom has both a bath and shower. The staff is tremendously friendly. Vito's is a great restaurant with exceptional waiters. Would recommend Red Mountain House to anyone visiting Clarens. We will without a doubt be back!!! Thanks so much.

Kat A - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kat A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money

The view and location were fantastic and great value for money! We will definitely stay again when next in Clarens!

Hazel J - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hazel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, cheery welcome, well positioned

The hotel is excellently positioned, right in the hub of Clarens square. The rooms are clean, though air-conditioning on hot days can be challenging. The host makes you feel very welcome and goes out of his way to remember who you are; making you feel like a personal friend (guest) and not just another tourist.

Peet G - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideally situated, you'll never have to drive!

Breakfast is good, the room is clean, warm and well serviced. It was a bit noisy up till 23h00, as we were in a street-facing room, but the location makes up for that! Friendly staff, and the on-site massages are heavenly!

Heleen J - Mrt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay with magnificent view

Very clean and pleasant accommodation. Enjoyed the stay in Clarens tremendously. Lots of things to do and magnificent scenary

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market Square 325, , 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABPaYGzwaktWkrWObU8suCy2rrKCkVGaRNDwXp2k8dSy88VMbeR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 84 5 1 5 325 Market Square Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.515240487075 28.421448394182
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!