5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Boom Sreet, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Red Olive Guest House & Studio is 'n toevlugsoord in 'n kunstige selfsorg-gastehuis met 'n boheems-sjiek gevoel. Dit is stapafstand vanaf die Vaalrivier en is versteek in 'n sprokiesmooi tuin vol voëlgesang.
Verblyf word gebied in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die sprankelende swembad. Braaigeriewe, 'n pizza-oond en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel is beskikbaar. . Die lowerryke tuin het buitesitplek en 'n eetarea waar gaste maaltye kan geniet.
Die verblyf het sonkrag en 'n boorgat met drinkwater.
Die gasvrou woon op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anne-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Boom Sreet, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Red Olive Guest House & Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Boom Sreet, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang