Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Roof Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Red Roof Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Daleen L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L
Besigheidsreis

Fine.

My stay was 100% in terms of staying for business. I do suggest making the parking space bigger and adding a smoking area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ca C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ca C
Enkelreisiger

Wonderlik.

Baie lekker. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, "homely".

Baie lekker. Skoon, veilig, baie gasvry. Daar is klein details waaraan aandag gegee word, wat dadelik raakgesien kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeiemore, baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons gaste is spesiaal vir ons en probeer altyd ons beste. Groete Elize

Red Roof Gastehuis
Guillaume K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume K
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf met 'n lekker ontbyt.

Gemaklik en skoon, en die sport op die DSTV-kanaal was 'n bonus. Hulle het ons versoek vir 'n vroeë ontbyt op Sondagoggend met 'n glimlag gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeiemore, baie dankie, dit is altyd 'n plesier om ons gaste gelukkig en tevrede te kan hou. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Red Roof Gastehuis
Frik F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik F
Saam met vriende

Skoon, netjies en vriendelik.

Personeel het aangepas met ons laat arrivering sowel as vroeë ontbyt vir ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeiemore, baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om jul te kon akkomodeer. Hoop ons sien jul gou weer. Groete

Red Roof Gastehuis
Angie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V
Besigheidsreis

Wonderlike plekkie.

Wonderlike plekkie. Vriendlike eienaars en Lorianne, jy is die beste. Kos is baie lekker. Hulle het solar so jy voel nie load shedding nie, wonderlik. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal verseker die boodskap aan Lorraine oordra. Hoop ons sien jul gou weer.

Red Roof Gastehuis
Gert P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P
Enkelreisiger

Diens was uitstekend en kamer baie netjies en skoon.

Kan die gastehuis definitief aanbeveel vir 'n enkelreisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.

Red Roof Gastehuis
Jan H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik en die personeel is baie vriendelik. Sal julle weer besoek.

Veilige parkering. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer van die Red Roof Gastehuis gebruikmaak as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te kon gehad het. Sien uit omdat julle weer kom kuier.

Red Roof Gastehuis
Natasha M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M
Besigheidsreis

Skoon, netjies en vriendelik.

Een aand oorgeslaap. Baie skoon, alles wat mens nodig het en veilig. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Red Roof Gastehuis
Jackie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P
Besigheidsreis

Ek het baie lekker tuisgegaan by Red Roof.

Alles was in orde met my bespreking en my verblyf. Gegewe dat ek daar aangekom het en ons in Fase 6 van Eskom-beurtkrag sou wees van 5 uur tot na 9 uur die aand, het hulle my vroeër die oggend gekontak en gevra of ek sal omgee dat hulle vir ons iets braai vir aandete en ek het dit baie waardeer, want die meeste van die eetplekke/restuarante sou toe wees en nie weer oopmaak daarna nie. Die ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker voordat ek vertrek het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.

Red Roof Gastehuis
Anel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met vriende

Vriendelik en skoon.

Dankie Red Roof Gastehuis, ons het lekker gebly en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word baie waardeer. Kom kuier gou weer.

Red Roof Gastehuis
Phillipp C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillipp C
Saam met vriende

Die kuier en oorslaap daar was heerlik rustig.

Net jammer ons het nie Saterdagoggend, 11 Junie reeds geweet ons ontbyt is ingesluit nie, want dan het ons dalk 'n beter Kremetart-fietswedren gery. Die eetgerei was net skamel gediens, want ons was drie en daar was ongelukkig nie drie van alles nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeie middag,

Dankie vir die terugvoering. Daar moes 'n misverstand gewees het; Hulle moes vergeet het om vir julle te sê dat die aanvullende eetgerei in die kas in die eerste kamer was.
Rakende die ontbyt. Gewoonlik eet die fietsryers nie op die dag wat hulle ry nie ,maar ek het met hulle gepraat om in die toekoms eers te vra.
Jammer oor die ongerief. Hoop ons sien julle weer.

Red Roof Gastehuis
Sandy K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy K
Saam met vriende

Agnes is amazing. A real credit to your establishment.

Felt like home. Lorraine and Agnes were so helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Good day,
We are glad that you enjoyed your stay with us. Looking forward to your next visit.
Thank you for your kind compliment regarding our staff, I will convey the message to them.
Greetings,
Elize

Red Roof Gastehuis
Pieter D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, netjiese en skoon gastehuis.

Ontbyt was heerlik. Het ons iPad daar vergeet en die personeel het ons dadelik gekontak sodat ons dit weer kon optel voor ons verder reis. Het ons ook gehelp om al ons bagasie in te laai met vertrek. Baie dankie vir julle goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Dis so lekker om sulke positiewe terugvoer te kan kry, ons waardeer dit opreg.

Red Roof Gastehuis
Paul F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende waarde vir geld.

Ek sou enige dag hierdie verblyf aanbeveel. Die eenheid was netjies, skoon en het ordentlike meubels. Die uitleg was met sorg gedoen en die atmosfeer gesellig. Die personeel was baie behulpsaam en uiters effektief. Die ontbyt en die feit dat dit op tyd bedien is, was net 'n plesier. Die ligging is goed en 'n mens het veilig gevoel. Volpunte vir die Red Roof Gastehuis. Hierdie was een van my beste ervarings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeie middag
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek sal dit oordra aan ons personeel. Ek kan sommer hulle glimlagte sien want hulle probeer altyd hul bes, en hierdie is net 'n aansproring om nog beter te doen. Ons sien julle graag weer.
Groete

Red Roof Gastehuis
Floris D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris D
Gesin met klein kinders

Gerieflik en perfek geleë. Goeie diens.

Het baie lekker oorgebly, was vinnig gehelp deur die vriendelike personeel. Ek sal beslis weer daar oor bly, Red Roof was perfek vir die nag se oorbly, die perfekte diens by ontbyt was net so goed. Baie dankie Red Roof, ek gaan julle vir baie ander aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, jou positiewe terugvoer word op prys gestel. Hoop om jou gou weer te sien.

Red Roof Gastehuis
Sia R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sia R
Besigheidsreis

Great stay.

Wonderful stay, clean and staff are very friendly and accomodating. Great service. Rooms are serviced daily. Airconditioned was a welcome relief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Thank you for the positive feedback. It was only a pleasure accommodating you. Hope to see you soon.

Red Roof Gastehuis
George F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
George F
Besigheidsreis

Teleurgesteld.

Geen warm water, TV werk nie reg nie, hulle het gese ons kan braai en ons kon nie. Geen ontyt gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeie middag,
Wat ek wel net kan noem is dat ons solar geysers gebruik. En nr1 se water vat soms lank maar sodra 'n rukkie oop dit regkom. Dan kan ek dit dadelik uitgesorteer het.
Daar was 'n braai voor nr 1 en het gereel dat daar tafel en stoele was sowel as eetgerei en hout. As ek reg onthou was dit reenerige die aand, as julle nie daar kon braai nie, was julle meer as welkom om die groot braaier by ons te kom gebruik. Ons was net besig met begrafnisreelings daarom het ek nie kom groet nie.
Oor ontbyt sal ek gaan uitvind waarom julle nie gekry het. Gewoonlik by aankoms vat hulle die tye wat julle wil eet, weet nie wat daar fout gegaan het nie. En gewoonlik gee ons, ons gaste n verwelkomings geskenkie wanneer julle die eerste keer by ons slaap. As julle dalk weer by ons kom bly, sal ons julle afslag gee, en vergoed vir die ontbyt wat julle nie gekry het nie. Ek is so jammer oor die diens wat julle gekry het. Sal dubbel seker maak dit gebeur nooit weer nie.
Groete
Elize

Red Roof Gastehuis
Elana C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld tot ondergemiddeld.

Ongelukkig het die personeel, wat ook woon op die perseel, hulle wasgoed oral opgehang oor stoepe se tralieheinings in volle sig van waar die gaste arriveer en parkeer. Dit het 'n vreeslike swak indruk geskep! Kamer 2 se bed se matras is absoluut gedaan, die badkamer het geen plek om klere of 'n badkamersakkie neer te sit nie, mens moet dit op die vloer neersit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Sal aandag gee aan als.

Red Roof Gastehuis
Domminique V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domminique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my ouma het daar oornag, dit was 'n baie lekker rustige aand in 'n rustige omgewing.

Dit was regtig 'n baie lekker oornag aand! Voorstelle wat ons vir Red Roof het, is: Ons was in kamer nommer 3, daar was twee driekwartbedjies in, maar ek het bietjie koud gekry, omdat daar (sekerlik per ongeluk) net een ekstra kombers was. So hulle kan dalk vir die wintertydperk net bietjie meer kombersies in die kamers sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Ek het dit reg gestel, dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Baie dankie vir jou terugvoer

Red Roof Gastehuis
Tineke V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good, clean and friendly spot.

We booked Red Roof Gastehuis as we needed a stop over in the middle of TC Eloise. We were soaked to the bone (we are on motorbikes) and the staff are super helpful! They organised extra towels, a dinner meal and bike parking right outside our room with no fuss at all. We were so cold by that point that we really really appreciated it. The food was lovely as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Thank you for the positive feedback and that you enjoyed your stay. Bikers are most welcome at the Red Roof Guest House.

Red Roof Gastehuis
Burt C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burt C
Besigheidsreis

Baie goeie waarde. Gasvrou betrokke en werkers vriendelik

Goed. Niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeie middag. Baie dankie vir die ondersteuning en positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete Redroof

Red Roof Gastehuis
Sue B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Saam met vriende

Very pleasant guesthouse.

We found the Red Roof to be neat and clean and the staff very helpful and polite.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike gastehuis.

Die Red Roof was netjies en skoon en die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

We appreciate your support and feedback. Looking forward to seeing you again.

Kind Regards,
Elize and Redroof Staff

Red Roof Gastehuis
Daleen D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en verkwikkend. Sal dit graag weer wil doen in die toekoms.

Ons verblyf was baie aangenaam en sal dit vir ander mense aanbeveel. Goeie waarde vir geld gewees en baie aangename mense ontmoet. Baie dankie Red Roof!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir die positiewe terug voer. Sien daarna uit om julle weer te sien.

Groete,
Red Roof Staf

Red Roof Gastehuis
Edgar K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

Well situated within a 1,2 km from the race start. Nice, clean room and hot shower after the cycle race. Ideal for a 2 night stay if you are out and about all day. Restaurants nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Good Morning,

Thank for your positive feedback. It was nice to host the cyclists and we look forward in seeing you next year.

Regards,
The Red Roof Team

Red Roof Gastehuis
Jessica S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S
Saam met vriende

We had a great stay - hosts are very accommodating.

Staff are very friendly, it's clean and very welcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great verblyf met baie gawe gasthere.

Personeel is baie vriendelik. Dis skoon en baie verwelkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Groete
Redroof Staf

Red Roof Gastehuis
Jenny T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny T
Saam met vriende

Baie kort verblyf gehad maar het voldoen aan ons vereistes.

Baie dankie vir die gasvryheid al was ons verblyf slegs 'n oorslaapgeleentheid. Sal beslis in die toekoms julle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete
Redroof Staf

Red Roof Gastehuis
Marthie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike luukse verblyf.

Ons het meer as kliëntediens ontvang. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons so gerieflik moontlik te laat bly en was baie behulpsaam. Die ontbyt was topgehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Roof Gastehuis se terugvoer

Beste Marthie,

Baie dankie vir die terugvoer. Om gelukkige en tevrede gaste te hê, is waarna ons strewe. Ons sien daarna uit om julle weer by Red Roof te verwelkom.

Groete,
Herman en Elize

Red Roof Gastehuis
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 35A, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb76d191cdf70f894f56920a51a2dbb83219a63d73fc2a6433f27fa0dc3a159a9cd73a74e4f025816cc34dccdce2cc79ba5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 35A Erasmus Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.040408463351 29.903362834457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem