Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Square Home

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwykastraat 488, Erasmuskloof, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Red Square Home is in 'n omheinde woonbuurt in Erasmuskloof in 'n gegoede deel van Pretoria-Oos geleë. Dit is 'n moderne ontwerpershuis met 3 verdiepings, baie glas, aluminium, swart grantietblaaie en pragtige rooshout versierings.

Die gastekamer is op die boonste verdieping en is uniek met 'n pragtige kleurskema. Die kamers is ruim en knus met koningingrootte- of koninggrootte-beddens. Die kamers is pragtig versier met warm skakerings en het 'n stylvolle en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Die kamers het ook DStv, 'n Bluetooth-musiekstelsel, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Die grondvloer is lekker ruim en spog met 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer met groot vensters en skuifdeure. Die beligting skep 'n pragtige atmosfeer en jy sal so tuis voel soos by jou eie huis.

Daar is 'n pragtige terras onder die glasdak en 'n welige tuin waar gaste lekker kan sit en ontspan. Gaste kan gebruik maak van die swembad of die braai-area waar die buitelug heerlik benut kan word.

Die huis se versierings is uniek en gebaseer op die moderne meubels en is sorgvuldig van regoor die wêreld gekies. Alles is bypassend en stylvol geïntegreer om 'n asemrowende atmosfeer te skep.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Red Square Home
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Agnes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Ligging

  • Dwykastraat 488, Erasmuskloof, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Gaste dink Red Square Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwykastraat 488, Erasmuskloof, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MzQ4MzIwLTRiNjQtNDY0MS1hOGVhLTA4YTk3ZWJjNTg4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 488 Dwyka Street Erasmuskloof 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.810303 28.272529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem