Doringkloof Akkommodasie by Red Wall Self-catering Luxury Accommodation | LekkeSlaap
+7
+7

Red Wall Self-catering Luxury Accommodation

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambesielaan 75, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Red Wall Self-catering Luxury Accommodation is op die eienaar se erf in die stil en platryke woonbuurt Centurion, sowat 900 m van die Doringkloof Mall af.

Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leef-, kombuisie en slaaparea. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is geskik vir selfsorg en is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi toegang word voorsien.

Daar is 'n lieflike area met 'n buitetafel en braaigeriewe, asook 'n tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Red Wall Self-catering Luxury Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Red Wall Self-catering Luxury Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Zambesielaan 75, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Red Wall Self-catering Luxury Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambesielaan 75, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAenA2VGRXqJdeP9Qbmpa4QjCPW0LwzuWs1b0lXeYlHDlfSOXULn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 75 Zambesi Avenue Doringkloof 0157 Gauteng 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -25.852206126476 28.215539253084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za