Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redlands Hotel

Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suites is ruim en goed ingerig en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi of ADSL, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers is op die grondvloer en bied maklike toegang vir agste wat sukkel met trappe en ons het ook een wat rolstoelvriendelik is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Bestuur behou die reg voor om bespreekte eenhede wat nie voor 18:00 op die inklokdag beset word nie, weer te verhuur tensy kennis van die laat aankoms gegee word. Gaste is verantwoordelik daarvoor om die suite ens. te los soos hulle dit gevind het. Nóg die besigheid nóg sy werknemers of agente aanvaar aanspreeklikheid vir enige persoonlike besering, verlies of skade wat besoekers of gaste of hul eiendom mag opgedoen tydens die tydperk wat hulle by Redlands Hotel bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Library Suite
Vanaf
Vanaf R3 130
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite se naam kom van die muurpapier wat dit soos 'n boekrak in 'n studeerkamer laat lyk. Hierdie kamers is gerieflik vir ouers met 'n kind onder 5 wat 'n bietjie meer spasie nodig het vir 'n bababed of ekstra bed. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi of ADSL, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het 'n uitsig oor die hotel se swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Bestuur behou die reg voor om bespreekte eenhede wat nie voor 18:00 op die inklokdag beset word nie, weer te verhuur tensy kennis van die laat aankoms gegee word. Gaste is verantwoordelik daarvoor om die suite ens. te los soos hulle dit gevind het. Nóg die besigheid nóg sy werknemers of agente aanvaar aanspreeklikheid vir enige persoonlike besering, verlies of skade wat besoekers of gaste of hul eiendom mag opgedoen tydens die tydperk wat hulle by Redlands Hotel bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premier Suite
Vanaf
Vanaf R3 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suites bestaan uit 4 eenhede met pragtige uitsigte oor die tuine en oor Pietermaritzburg. Elkeen het 'n privaat sitkamer wat perfek is vir klein, intieme vergaderings. Daar is TV's in die slaapkamer en sitkamer sodat jy nuus kan kyk by die tafel, of laataand 'n fliek kan kyk in die koningingrootte-bed. Die kamers het kroegies wat op versoek gevul kan word. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, WiFi of ADSL, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Bestuur behou die reg voor om bespreekte eenhede wat nie voor 18:00 op die inklokdag beset word nie, weer te verhuur tensy kennis van die laat aankoms gegee word. Gaste is verantwoordelik daarvoor om die suite ens. te los soos hulle dit gevind het. Nóg die besigheid nóg sy werknemers of agente aanvaar aanspreeklikheid vir enige persoonlike besering, verlies of skade wat besoekers of gaste of hul eiendom mag opgedoen tydens die tydperk wat hulle by Redlands Hotel bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George MacFarlane-laan 1, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNWQ1NmQwLTBmZDAtNDVlMi04Y2Y4LTc4MmNmYmZhNjA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 George MacFarlane Lane Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.592266863477 30.362005233765