Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Akkommodasie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Reebok Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gustav S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Lekker gebly en gekuier.

Uitstekende gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reebok Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Gustav. Ons sal so graag vir julle weer hier wil verwelkom.

Reebok Akkommodasie
Suret K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suret K
Saam met vriende

Vriendelike eienaars. Gasvry.

Skoon en netjies. Naby die see. Veilig gevoel. Absolute aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reebok Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Suret. Julle is enige tyd weer welkom.

Reebok Akkommodasie
Hannacke F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannacke F
Gesin met tieners

Wat 'n wonderlike ervaring!

Heerlike, goed-toegeruste woonstel met vriendelike eienaars wat uit hul pad uit gaan om alles so gerieflik as moontlik te maak! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanel H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel H
Gesin met klein kinders

Desember 2020-vakansie.

Wow! Wat 'n lekker ervaring. Die akkommodasie is perfek en netjies. Die eienaars is vreeslik vriendelik. Ons het 2 klein kindertjies wat net so welkom gevoel het om nie eers te praat van al die moeite wat gedoen word nie. Ons sal vir seker weer en weer gebruik maak van Reebok Akkommodasie. Loopafstand van die tidal pools en rotse. Teen die supermark en naby aan letterlik alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfgIXYK8QpxlibGeAKsEOIryKP89jS979ZmKG7hK7EUUDHe40Vb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Fourie Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -34.075784 22.17488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem