LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Reebok Holiday House | LekkeSlaap
+15

Reebok Holiday House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grysboklaan 129, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R2 975 per nag(plek vir 15)

Beskrywing

Reebok Holiday House bied gehalteverblyf op die Tuinroete en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat saam vakansie hou. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge, die strand en ander besienswaardighede. Dit het 'n 180º-uitsig oor die see.

Die huis het 5 slaapkamers met slaapplek vir 15 gaste. Die hoofslaapkamer het n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 stapelbed.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, addisionele yskas, kisvrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes kan geniet.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 2 enkelslaapbanke en 1 dubbelslaapbank wat ideaal is vir kinders. Daar is ook 'n TV.

Daar is buitebraaigeriewe waar gaste saam maaltye kan voorberei.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Reebok Holiday House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xSlaapsaalbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Reebok Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Grysboklaan 129, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reebok Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 15)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grysboklaan 129, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIe2jzbuIRErB7sZJfvqPSHBiUfyzu7lUite5R4PIDimsswPGTU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500, nou Vanaf R2 975  per nag(plek vir 15) 3 5 1 5 129 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-20:00 12:00 -34.073846 22.1729689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!