Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Rus

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 10 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R933 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Reebok Rus is 'n unieke woonstel wat selfsorgverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis bied. Dit is in Reebok, 'n kusdorpie in die hartjie van die Tuinroete, naby die strand, hoofroetes, restaurante en winkels geleë.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en spog met 'n plaashuisstyl-binnekant en 'n manjifieke uitsig op die berg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n dek met 'n uitsig op die berg en oor die platteland. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n koffiemasjien toegerus. Etes kan by die toonbank of die groot etenstafel op die balkon geniet word. Die sitarea bied gemaklike sitplek en lei na die balkon waar daar braaigeriewe en 'n skilderagtige uitsig is. Daar is ook bordspeletjies, gratis WiFi, die volle DStv-pakket en 'n veerpyltjiebord in die woonstel.

Die eienaars het 'n klein, organiese kruietuin. Gaste is welkom om daarvan te pluk, of sommer net met 'n boek te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Reebok Rus
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reebok Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordsiglaan 55, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d9107fe97b21de24519a3def9cc5455a28ac1f1602de0e326576b59f055485dda2b0c5a4acb79660236ee0e82d460533b4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 55 Noordsig Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.072696597287 22.161872229465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem