Reedsdell Country Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Reedsdell Country Guest Farm lê versteek onder die Suidelike Drakensberge se loodregte kranse. Hierdie ontsagwekkende landskap het volop veldblomme, voëllewe en kleinwild.

Verblyf word gebied in 'n opgeknapte klipskuur, genaamd Stable Cottage, 'n ware berg-ontvlugting. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en is volledig vir selfsorg toegerus. Daar is 'n kombuis, eetkamer, sitkamer, 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Sneeu word dikwels tydens die winter hier aangetref. Dit is dan wanneer die sitkamer se oop kaggel en muurverwarmers 'n lekker knus en gesellige atmosfeer skep. Die kothuis word daagliks skoongemaak. Etes kan op versoek voorsien word.

Sit terug en geniet die pragtige landskap en asemrowende uitsigte of gaan stap 'n entjie om die natuur te verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Reedsdell Country Guest Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Reedsdell Country Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za