LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Reefteach Lodge | LekkeSlaap
+17

Reefteach Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: A1112-weg, Outrigger-weg 3, Thungwini, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Reefteach Lodge is in Sodwanabaai aan Suid-Afrika se Ooskus geleë. Besienswaardighede in die omtrek sluit wildreservate, die Sodwanabaai Nasionale Park, die iSimangaliso Vleilandpark en Sodwanastrand in.

Verblyf is beskikbaar in die Reef Huis, Starfish Kothuis of die Coral Anneks. Reef Huis beskik oor 6 slaapkamers en het slaapplek vir 14 gaste waar die Starfish Kothuis slaapplek vir 12 gaste in 4 slaapkamers bied. Alhoewel hierdie eenhede as 'n geheel bespreek word, is gaste ook welkom om die eenhede individueel te bespreek. Coral Anneks bied 3 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 3 gaste bied.

Al die eenhede het kombuise. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, braai, of in die lowerryke, tropiese tuine ontspan. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is 'n nagwag.

Doendinge in die omtrek sluit skubaduik, snorkel, diepseehengel, vlieërbranderry, branderplankry, voetslaan en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • A1112-weg, Outrigger-weg 3, Thungwini, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: A1112-weg, Outrigger-weg 3, Thungwini, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75e60a28fb1341118a24373ee16f7e3afd6a61b3ad7932819919f95d545d87f866f9af58f0b4fbad9eb4c78a7e6ac285f118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 3) A1112 Road 3 Outrigger Road, Thungwini 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-22:00 12:00 -27.506901118834 32.654500007629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!